Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Meer effektiewe miv+/vigs medisyne
Toekoms Advies vir: Meer effektiewe miv+/vigs medisyne [boodskap #31228] Wo, 31 Mei 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Veral vir
oorsese reise aangaande miv+/vigs. Effektiewe beleids bestuur
aangaande die verskaffing van hulp bystand, en brandstof pryse.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en
elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die
Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Wil ook graag Farmaseutiese firmas, Verskaffers en Verspreiders,
Navorsers, asook die menige Regerings en Organisasies, veral die
VSA en VK Regerings, en die VN, gelukwens vir die super sukses
wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die
volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid. Om 'n groot
reeks van produkte en dienste te verskaf. Verskaffing van werks
geleendhede en pensioen fondse. Fondse en ondersteuning verskaf
aan menige miv+/vigs inisiatiewe. Ondersteuning gelewer regoor
die Planeet, veral inisiatiewe deur Glaxo Wellcome, Boehringer
Ingelheim, Bristol-Myers Squibb, Roche Holdings, en Merck & Co.
Navorsers in die VK vir onlangse uitvindings aangaande miv+/vigs
opsporings toestelle. Statebondsraad miv+/vigs inisiatiewe en
fondse. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om die Regering van ons
Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van ons Paradys, in Afrika, en elders op die
Planeet, asemrowend te verhoog. Veral persone wat miv+ is, en/of
vigs onder lyde het.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings te verhoog met miv+ en vigs navorsers,
asook verskaffers van miv+ en vigs medisyne. Aangaande die
oorsprong van miv+ en vigs. Asook metodes om vrede en voorspoed
van persone te verhoog wat miv+ is, en/of vigs onder lyde het.

Navorsing in die verband kan ook verhoog word. Veral om die
oorsprong van die miv+ en/of vigs virus te identifiseer. Asook
die oorsaak van miv+ en vigs. Indien dit nie alreeds gedoen is.
Opsporings metodes kan ook verhoog word, om die oorsprong
(ligging op die Planeet) van die miv+/vigs virus op te spoor,
asook die tipe medisyne wat aangewend kan word, indien moontlik.

Navorsing in die tegnieke en funksie van holistiese (mind/body)
medisyne - kruie, allopaties, ayurvedies, makro-bioties, veral
Urine Terapie kan ook verhoog word. Asook L. Ron Hubbard (LRH)
tegnieke, soos genoem in die boek - What is Scientology, bl.
125: Funksie monitor struktuur. Waarop die boek - Dianetics -
geskryf is, wat 'n gewilde verkoper geword het. Navorsing kan
ook verhoog word om bevindinge van LRH in te sluit en/of aan te
pas, indien dit nie alreeds gedoen is.

Navorsing kan ook plaaslik en internasionaal verhoog word. Veral
om faktore in navorsing in te sluit soos bv. agtergrond,
sosio-ekonomies, stres, geestelike intellektuele, emosionele en
fisiese asekte van die pasient, vlakke van aanvaarding waaronder
medisyne funksioneer (bv. geloof, godsdienstig), sosiale
programmering waaraan pasiente blootgestel is - indien nodig,
asook voorkomings maatreels wat implementeer kan word om
oordraagbaarheid te voorkom. Veral tot en met streeks vlak.

Wil voorstel om navorsing te verhoog aangaande miv+, asook vigs
pasiente, indien hulle bereidwillig is, en Regerings gee
toestemming hieraan. Om die effektiwiteit van medisyne te
verhoog wat toegepas word, per streek waarvandaar die virus
afkomstig is.

Kommunikasie kan ook verhoog word om toetse te verhoog voordat
medisyne aan pasiente gelewer word, indien nodig. Om meer
effektiewe werking van medisyne te bevorder, indien nodig. Asook
om navorsing in die verband te verhoog, indien nodig.

Meer effektiewe ettiketering (labelling) van medisyne kan ook
verhoog word, indien dit nie alreeds die geval is. Om te
identifiseer indien medisyne die kwaliteit van lewe van hiv+
persone, kan verhoog. Asook die kwaliteit van lewe verhoog vir
persone wat vigs onder lyde het. Asook, om die identifikasie van
die oorsprong van die miv+/vigs virus te identifiseer, streeks
effektiwiteit, gebruiks voorwaardes, en ander nuanses waaronder
medisyne funksioneer.

Beskikbaarheid van grootmaat afslag opsies kan ook verhoog word
wanneer medisyne verskaf word aan Regerings, hospitale, mediese
instansies en/of verskaffers. Op beide kort en lang termyn
grondslagte. Om bg. te bemagtig om die verskaffing van medisyne
aan pasiente te verhoog, afhangende van fondse allokkeer en
fondse beskikbaar vir die aankoop van medisyne.

Wil hoogstens aanraai om sekuriteits kontrakte te verhoog tussen
Navorsers en/of Verskaffers van miv+/vigs medisyne, en
Regerings. Alleenlik op die keuse van Navorsers en/of
Verskaffers. Om die ontleding van navorsings resultate te
verhoog deur Regerings, wanneer hulle met miv+/vigs
andersdenkers in aanraking kom.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Streeks helderheid en ander nuanses aangaande die effektiwiteit
en gebruik van huidige medisyne kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe verskaffing van miv+ en vigs medisyne kan
asemrowend verhoog word.
Verhouding tussen Regerings en Navorsers/Verskaffers van
miv+/vigs medisyne kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Die reisiger glo daar kan 'n moontlikheid bestaan dat Peter
Duesberg en ander miv/vigs andersdenkers kan kapitaliseer uit
nuanses van toets gevalle om ingesluit te word in huidige
miv+/vigs navorsing, indien enige. Die antwoord vir navorsing
kan in die gebied van holistiese (�mind/body�) medisyne, en
ander kure bestaan. Verstaan die reisiger is nie 'n mediese
kenner nie.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Toekoms Advies vir: Meer effektiewe miv+/vigs medisyne [boodskap #31229 is 'n antwoord op boodskap #31228] Wo, 31 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Pat[1]  is tans af-lyn  Pat[1]
Boodskappe: 11
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
reisiger skryf in boodskap news:1604b908.c1f2e229@usw-ex0104-033.remarq.com...
> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
> Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
> deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
> vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
> Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
> Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
> departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
> navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Veral vir
> oorsese reise aangaande miv+/vigs. Effektiewe beleids bestuur
> aangaande die verskaffing van hulp bystand, en brandstof pryse.
> Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
> Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en
> elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
> bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die
> Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
> inniglik waardeer.
>
> Wil ook graag Farmaseutiese firmas, Verskaffers en Verspreiders,
> Navorsers, asook die menige Regerings en Organisasies, veral die
> VSA en VK Regerings, en die VN, gelukwens vir die super sukses
> wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die
> volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid. Om 'n groot
> reeks van produkte en dienste te verskaf. Verskaffing van werks
> geleendhede en pensioen fondse. Fondse en ondersteuning verskaf
> aan menige miv+/vigs inisiatiewe. Ondersteuning gelewer regoor
> die Planeet, veral inisiatiewe deur Glaxo Wellcome, Boehringer
> Ingelheim, Bristol-Myers Squibb, Roche Holdings, en Merck & Co.
> Navorsers in die VK vir onlangse uitvindings aangaande miv+/vigs
> opsporings toestelle. Statebondsraad miv+/vigs inisiatiewe en
> fondse. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
> Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om die Regering van ons
> Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun om hulle
> doelwitte te bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
> Dit word inniglik waardeer.
>
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
> van die Persone van ons Paradys, in Afrika, en elders op die
> Planeet, asemrowend te verhoog. Veral persone wat miv+ is, en/of
> vigs onder lyde het.
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Bou Materiale vir Afrika en die Planeet
Volgende onderwerp: Re - Hemel Reis Sentrums
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 21:46:22 MGT 2024