Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoërskool die Burger Leerlinge gesoek
Hoërskool die Burger Leerlinge gesoek [boodskap #28600] Di, 28 Desember 1999 00:00
Kondor  is tans af-lyn  Kondor
Boodskappe: 8
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Kan iemand my dalk behulpsaam wees met die opspoor van die volgende skool vriende. Hulle het almal matriek geskryf in 1980 te Hoërskool die Burger (Roodepoort area).

1. Jan Lange. Was Tamboermajoor vir die kadet orkes en het ook trompet gespeel. Ek verneem hy is tans besig om in die Nigel omgewing te boer.

2. Johan Pretorius. Johan was 'n vlieggewig bokser op skool gewees.

3. Stella Vlok. Stella se nooiensvan was Vlok, het sederdien met 'n melkboer in die Ermelo omgewing getrou.

Indien u weet waar hierdie persone hulle bevind, kontak my asseblief as volg:
(of die persone kan my self ook kontak)
Werk: 011 881-0603
Pager: 011 231-9612
e-pos: kon...@mail.com of mar...@absa.co.za
Vorige onderwerp: Re - David Icke
Volgende onderwerp: "Begraafplaas, Mamre" deur DANIEL HUGO
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 15:36:43 MGT 2024