Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re - David Icke
Re - David Icke [boodskap #28478] Di, 14 Desember 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Icke verys na "reptiliane". Dit moet op 'n geestelike vlak interpreteer
word - "reptiele" verwys na die kundalini slang energie wat in die heel
onderste energie sentrum ("chakra") gebere word. Meer hieroor later.
Re: - David Icke [boodskap #28582 is 'n antwoord op boodskap #28478] Vr, 24 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
Yggdrassil  is tans af-lyn  Yggdrassil
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Alles wat jy wil weet oor akkedisse en reptiliane...
Onthou mos, hulle het bewys hoe magtig is hulle. Die dapper en trotse Suid
Afrika het in hul
hande geval sonder dat daar 'n slag gelewer moes word. SA is vol reptiele en
julle weet dit nie eers nie.

Onderhoud met David Icke vir Netscape snuffelaars:
http://www.spectrumnews10.com/papers/HTML/1999/080399/netsca pe/080399.html

En vir Internet Explorer snuffelaars:
http://www.spectrumnews10.com/papers/HTML/1999/080399/msie/0 80399.html
(Dié twee skakels wys naar die nuutste inkarnasie van die vroeëre Phoenix
Journals/Liberators/Contact Magazine.)

Reptillian Archive: http://users2.50megs.com/reptile/latestarchive.html

Tapes on retillians, http://users2.50megs.com/bridgeloveza/credotapesa.html
bietjie duur maar nou ja, di SA Rand is papgeld dees dae, nie meer die $1 =
$0.75 van 1983, nê?

Geniet dit

Yggdrassil

reisiger wrote in message news:...
> Icke verys na "reptiliane". Dit moet op 'n geestelike vlak interpreteer
> word - "reptiele" verwys na die kundalini slang energie wat in die heel
> onderste energie sentrum ("chakra") gebere word. Meer hieroor later.
>
Vorige onderwerp: Hêppie Krimis!
Volgende onderwerp: Hoërskool die Burger Leerlinge gesoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 11:01:25 MGT 2024