Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vuurwapens - en klein ongelukkies
Re: Vuurwapens - en klein ongelukkies [boodskap #25490] Di, 24 Augustus 1999 00:00
Oom Hans  is tans af-lyn  Oom Hans
Boodskappe: 83
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
HL wrote in message ...
> Ek ondervind nogal dat ouens met 'n Rambo houding t.o.v. wapens min
> selfvertroue het.

So 'n "Rambo" outjie WAS verloof aan my suster se dogter. Altyd sy 357
magnum aan die sy gedra en gereeld sy "draw" ge-oefen. Eendag te vinnig
ge-"draw" en die skoot het sy juwele weggevat.

Einde van die verlowing.

> Manne met 'n voorliefde vir sportmotors is (volgens een
> van my vrou se tydskrifte) onder bedeeld. :-))

Of hulle kan dit bloot bekostig ook !! Sal wat wil gee om 'n 3 liter
Austin Healy te kan restoureer, Selfs ook van die ouer MG's.

Omie
Vorige onderwerp: Millenium Blues - M. van Biljon
Volgende onderwerp: Re: Die geloofsbelydenis van Gloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 07:04:33 MGT 2024