Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die geloofsbelydenis van Gloudina
Re: Die geloofsbelydenis van Gloudina [boodskap #25507] Di, 24 Augustus 1999 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Leendert van Oostrum wrote:

> As ek jy was, sou ek dit aan Christene oorlaat om hul uit te laat oor
> die inhoud van hul geloof, Gloudina. Ook oor die inhoud van die begrip
> "caritas".

Ou Leendert, toe ek nog daar in Suid-Afrika gesit het waar die
sogenaamdeChristene vir Adams Mission kom oorneem het sodat hulle die wittes
en die
swartes aan twee aparte kante van die saal laat staan het by moregodsdiens,
toe het ek jou brand van Christelikheid verwerp. Die man wat die vuilwerk
van die "Christelike" regering kom doen het, was die ouderling in die NG
kerk
op Amanzimtoti. Daar was nie 'n greintjie caritas in hom nie. Hy was soos
'n
klip so hard. Het Adams net as 'n stepping stone gebruik, na die volgende
verhoging. Verskoon my, as ek jou brand van Christelikheid verwerp.

Gloudina

>
Vorige onderwerp: Re: Vuurwapens - en klein ongelukkies
Volgende onderwerp: David Ike teorie:Waar of vals?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 20:40:25 MGT 2024