Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Fort Snelling Deel 2
Re: Fort Snelling Deel 2 [boodskap #24385] Do, 01 Julie 1999 00:00
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Johan, ek het jou vertellings terdee geniet.

Alwyn -uit Perth

> |
> ...........Dan staan almal weg en skiet hulle 'n loskruit skoot af
> (sonder kanon koeël).
>
> Die soldate is aangetrek in die uniforms wat hulle daardie tyd
> aangetrek het, selfs in die heersende hitte - die ou kommandeur
> Snelling was glo baie progresief en het vir die manskappe 'n
> somersuniform ontwerp - wit seil langbroeke en wit seil baadjies oor
....................
Re: Fort Snelling Deel 2 [boodskap #24388 is 'n antwoord op boodskap #24385] Do, 01 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Johann de Jager  is tans af-lyn  Johann de Jager
Boodskappe: 30
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
Johan skryf in boodskap news:377ac5b6.45158751@news.citilink.com...
> On Wed, 30 Jun 1999 22:19:14 +0200, "Shannon"
> wrote:
> | Johan, ons ander lees graag.
> |
> ...........Dan staan almal weg en skiet hulle 'n loskruit skoot af
> (sonder kanon koeël).
>
Dankie vir die twee aflewerings. Dink klink na 'n ander tipe museum as
waaraan 'n mens gewoond is. Heel interessant.
Groetnis
Johann
Re: Fort Snelling Deel 2 [boodskap #24389 is 'n antwoord op boodskap #24385] Do, 01 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Johan wrote in message ...
> On Wed, 30 Jun 1999 22:19:14 +0200, "Shannon"
> wrote:
> | Johan, ons ander lees graag.
> |
> ...........Dan staan almal weg en skiet hulle 'n loskruit skoot af
> (sonder kanon koeël).

> Die seuns het natuurlik alles baie geniet. Dis so lewendig en amper
> bonatuurlik dat selfs hulle meegevoer is. Ons sal seker weer 'n paar
> keer gaan, veral op spesiale dae soos dalk nou die 4de Julie.

Die grootste probleem vir kinders met die meeste museums, is die feit dat
dit 'n 'dooie' uitstalling is. Skole hier probeer ook om uitstappies te
reël wat vir die kinders interessant is. Dit is natuurlik die waaraan hulle
fisies kan deelneem wat die meeste aftrek kry. My meisiekind was 'n tyd
gelede by die brandweer saam met die skool en die reuse bol skuim wat vir
hulle gespuit is, waarin hulle kon speel, was natuurlik die hoogtepunt!

Groete

Shannon
Re: Fort Snelling Deel 2 [boodskap #24390 is 'n antwoord op boodskap #24385] Do, 01 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Alwyn,
Hoekom pos jy nie een van jou vertellings nie ? Jy (of jou hond) kan darem
baie lekker stories vertel !
Groete.
Hilda.

--
E- mail :gervaas...@ping.be en hilda....@ping.be
Homepage: http://www.ping.be/hilda-gervaas en
http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005 en
http://myhuisie.webjump.com en
http://www.oocities.org/EnchantedForest/Tower/9054
Vorige onderwerp: Hoort dit hier ?
Volgende onderwerp: Fort Snelling Deel 1
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 00:37:38 MGT 2024