Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoort dit hier ?
Hoort dit hier ? [boodskap #24366] Wo, 30 Junie 1999 00:00
John W Meeding  is tans af-lyn  John W Meeding
Boodskappe: 4
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Nou wonder ek hoe sal mens ontslae raak van al hierdie onvanpaste items op
die nuusgroep, bv uitvaar teen die Jode ens. - dit is amper soos "cultural
spamming".

Selfs 'n boodskap van Glodina is meer welkom.....
Vorige onderwerp: Oorlogtyd
Volgende onderwerp: Re: Fort Snelling Deel 2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:02:56 MGT 2024