Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Engels???
Engels??? [boodskap #23093] Do, 20 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
afro...  is tans af-lyn  afro...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hoekom is Engels onwelkom en Duits of Hollands is goed genoeg vir die
NG. Het Engels nie ook 'n bydrae gehad tot die vorming van Afrikaans
nie. Of is dit die selfde vooroordeel as wat my Oupa en Ouma (Manie
Maritz mense) teenoor die Engelse gehad het.

--== Sent via Deja.com http://www.deja.com/ ==--
---Share what you know. Learn what you don't.---
Re: Engels??? [boodskap #23123 is 'n antwoord op boodskap #23093] Vr, 21 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 21 May 1999 19:18:45 GMT, wrote:
|
| Soos ek gesê het, Johan. Ons is nie
| onder 'n kalkoen uitgebroei nie.
|
| Sherlock-Holomisa
|
|
Moenie jou so hoog ag nie - jy is op die meeste onder 'n mossie
uitgebroei en dit blyk ook maar 'n miskraam te wees.

Waaroor praat jy hier? Ek het baie lanklaas deelgeneem; of praat jy
met Johan Le Rische? As dit die geval is, vra ek om verskoning dat ek
tussenin gechip het.

Johan
Re: Engels??? [boodskap #23124 is 'n antwoord op boodskap #23093] Vr, 21 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
afro...  is tans af-lyn  afro...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Nee kyk, ek voel ook soos julle. Het maar net gevra hoekom julle so is,
sien ek is eintlik Ingels.

I had rout in Africins to favoor the anty in kanada. As evrybody can
see pres myself out better in English, but to plees evry body I will go
beck to try my hand at Africins. (I have been out of the land for very
long nou, tomorrow it shall be 14 months)

So ek moet my Afrikaans oefen.

Tot weersiens
(Moet erken mens praat ook baie moeiliker, enige taal, met jou tong in
jou kies.)

In article ,
"PAT" wrote:
>
> Ek kan nie genoeg saamstem nie. Hoekom dink julle ons sit en tjit tjat op
> hier nuusgroep, omdat ons eensaam en sonder vriende is? Nei, dis omdat ons
> graag die taal wil behou. In my geval is dit bietjie moeilik, want ek het
> grootgeword met gemixde Engels wat ons as "cool" jongmense gepraat het (nie
> dat ek ooit n mengsel in die huis mog praat nie, ons moes suiwer hou anders
> is ons berispe!)
>
> Ek gaan n poging maak om net suiwer Afrikaans te besig, en kritiek word
> verwelkom
>
> Pat Puntenerig
>
>> Nouja, miskien gee mense in SA nie om dat
>> Engels die Afrikaanse nuusgroep oorneem nie.
>> Maar ons hier in die buiteland wat graag
>> in Afrikaans met mekaar in kontak wil kom,
>> gee om.
>>
>> Gloudina
>>
>

--== Sent via Deja.com http://www.deja.com/ ==--
---Share what you know. Learn what you don't.---
Re: Engels??? [boodskap #23125 is 'n antwoord op boodskap #23093] Vr, 21 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
afro...@my-dejanews.com writes:

> I had rout in Africins to favoor the anty in kanada. As evrybody can
> see pres myself out better in English, but to plees evry body I will go
> beck to try my hand at Africins. (I have been out of the land for very
> long nou, tomorrow it shall be 14 months)

Soos ek gesê het, Johan. Ons is nie
onder 'n kalkoen uitgebroei nie.

Sherlock-Holomisa
Re: Engels??? [boodskap #23152 is 'n antwoord op boodskap #23093] Sa, 22 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> afro...@my-dejanews.com writes:
>
> Nouja, miskien gee mense in SA nie om dat
> Engels die Afrikaanse nuusgroep oorneem nie.
> Maar ons hier in die buiteland wat graag
> in Afrikaans met mekaar in kontak wil kom,
> gee om.

Nou dat jy dit noem - verbeel ek my, of is daar al minder mense uit SA self
wat deelneem aan die gesprekke hier?

Indien wel (Skattige Oom Hans :-> kan dalk vir ons uitsluitsel gee), wonder
mens hoekom?

Sou nogal ironies wees as die oorheersende trant hier rond bloot irrelevant
geraak het vir mense in SA. (Ek het 'n paar jaar gelede hier voorspel dat
ons 'n soort bannelingkultuur in Afrikaans gaan sien ontwikkel. Maar ek het
gehoop dit sou meer verrykend wees.)

Maar miskien is dit net tydelik.
Re: Engels??? [boodskap #23180 is 'n antwoord op boodskap #23093] So, 23 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> afro...@my-dejanews.com writes:

>> Hoekom is Engels onwelkom en Duits of Hollands is goed genoeg vir die
>> NG.

> Sover ek kan sien, is daar nie baie lewendige gesprekke in Duits op hierdie
> nuusgroep nie. Nederlanders is welkom om in Nederlands te skryf,
> Afrikaans en Nederlands is, op 'n sekere vlak, dieselfde.
> Gloudina

It giet om in stúdzje fan taalbehearsking, taalgebrűk, taalhâlding en
identiteit fan in trochsneed fan de befolking fan hiel Fryslân. Yn 1994 is
it fjildwurk útfierd foar dizze tredde algemiene taalsosjologyske survey as
ferfolch op 'Taal yn Fryslân' fan Gorter-en-dy, holden yn 1980 en 'De
Friezen en hun taal' fan Pietersen út 1967. Der is no in unike samling foar
in part goed ferlykbere gegevens ta stân kommen oer in tiidrek fan in
fearnsieu. Mei it űndersyk kin űnder oaren antwurd jűn wurde op de fraach
oft beskate tendinzen yn de taalferhâldingen harren yn de jierren tachtich
yndie trochset hawwe
Fan de útkomsten is in koart oersjoch ferskynd yn boekfoarm ('Taal yn
Fryslân op 'e nij besjoen) en wurdt mannich kear gebrűk makke foar artikels
en lęzingen.
Re: Engels??? [boodskap #23201 is 'n antwoord op boodskap #23093] Ma, 24 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ag moet jou regtig nie aan Gloudina die self aangestelde moderator van die
NG steur nie. Haar aand en more praatjies verskil kort-kort.

Dink dit het iets met die ouderdom te maak, bietjie seniel al jy my vra.

Groete

Riaan

afro...@my-dejanews.com writes:
Hoekom is Engels onwelkom en Duits of Hollands is goed genoeg vir die NG.

Sover ek kan sien, is daar nie baie lewendige gesprekke in Duits
op hierdie nuusgroep nie. Nederlanders is welkom om in Nederlands te skryf,
Afrikaans en Nederlands is, op 'n sekere vlak, dieselfde.

Gloudina
Re: Engels??? [boodskap #23239 is 'n antwoord op boodskap #23093] Di, 25 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Johan wrote:
>
> On 21 May 1999 19:18:45 GMT, wrote:
> |
> | Soos ek gesê het, Johan. Ons is nie
> | onder 'n kalkoen uitgebroei nie.
> |
> | Sherlock-Holomisa
> |
> |
> Moenie jou so hoog ag nie - jy is op die meeste onder 'n mossie
> uitgebroei en dit blyk ook maar 'n miskraam te wees.
>
> Waaroor praat jy hier? Ek het baie lanklaas deelgeneem; of praat jy
> met Johan Le Rische? As dit die geval is, vra ek om verskoning dat ek
> tussenin gechip het.
>
> Johan

Nee Johan

Jou alter eggos Squirrel, AfroOzzie etc etc was baie besig. Maar julle
is elke slag uitgevang deur die super internet snooper Anti Gloudina. So
stop nou die nonsens om as ander te pos - Gloudina het jou measure! :)
Sy is nie onder 'n kalkoen uit gebroei nie, eerder 'n gompou of
tarentaal :)

Cheers
Lou
Re: Engels??? [boodskap #23292 is 'n antwoord op boodskap #23093] Wo, 26 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
lou writes:

> Nee Johan
>
> Jou alter eggos Squirrel, AfroOzzie etc etc was baie besig. Maar julle
> is elke slag uitgevang deur die super internet snooper Anti Gloudina. So
> stop nou die nonsens om as ander te pos - Gloudina het jou measure! :)
> Sy is nie onder 'n kalkoen uit gebroei nie, eerder 'n gompou of
> tarentaal :)
>
> Cheers
> Lou

Dankie, Lou. Ek het nog altyd geweet
dat jy 'n geheime bewonderaar van my
is. Ou Johan weet nie dat daar 'n
forensiese wetenskap is waar mens jou
misdadiger vang deur sy geskrifte
te ontleed (nie sy handskrif nie.)
So wat Johan ook al skryf, in Engels
of in Afrikaans, dit dra sy stempel.

Sherlock-Holomisa
Re: Engels??? [boodskap #23293 is 'n antwoord op boodskap #23093] Wo, 26 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 26 May 1999 01:30:19 GMT, wrote:

| forensiese wetenskap is waar mens jou
| misdadiger vang deur sy geskrifte
| te ontleed (nie sy handskrif nie.)

Soos jy sê, dis 'n wetenskap en nie iets wat suksesvol gedoen kan word
deur die "sangoma-in-Otawwa" nie.

Johan
Re: Engels??? [boodskap #23294 is 'n antwoord op boodskap #23093] Wo, 26 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
afro...  is tans af-lyn  afro...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
lo...@hotmail.dinges.com wrote:
> Johan wrote:
>>
>> On 21 May 1999 19:18:45 GMT, wrote:
>> |
>> | Soos ek gesê het, Johan. Ons is nie
>> | onder 'n kalkoen uitgebroei nie.
>> |
>> | Sherlock-Holomisa
>> |
>> |
>> Moenie jou so hoog ag nie - jy is op die meeste onder 'n mossie
>> uitgebroei en dit blyk ook maar 'n miskraam te wees.
>>
>> Waaroor praat jy hier? Ek het baie lanklaas deelgeneem; of praat jy
>> met Johan Le Rische? As dit die geval is, vra ek om verskoning dat ek
>> tussenin gechip het.
>>
>> Johan
>
> Nee Johan
>
> Jou alter eggos Squirrel, AfroOzzie etc etc was baie besig. Maar julle
> is elke slag uitgevang deur die super internet snooper Anti Gloudina. So
> stop nou die nonsens om as ander te pos - Gloudina het jou measure! :)
> Sy is nie onder 'n kalkoen uit gebroei nie, eerder 'n gompou of
> tarentaal :)
>
> Cheers
> Lou
>
Arme speurder, sy sal eers moet ophou speur. Dit lyk na 'n lelike ding
wat sy kop aan die uitsteek is die AGB. As so iets nie gou in die kiem
gesmoor werd nie kan dit baie erge gevolge hê.

Skerm vir die agterhoede tannie. Die vyand omsingel jou.

Sterkte

Johan- nee, Gert- nee, Koos- nee, Piet- nee, Sarel- nee, Simon- nee,
Shit wie is ek/ons nou weer - O-Ja
Groete
Afrozzie

--== Sent via Deja.com http://www.deja.com/ ==--
---Share what you know. Learn what you don't.---
Re: Engels??? [boodskap #23358 is 'n antwoord op boodskap #23093] Do, 27 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NastyQuaker  is tans af-lyn  NastyQuaker
Boodskappe: 8
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
MY LIEWE LAND Gloudina!! Ek het nou-pas die ander kerel sleggese dat die see
hom nie kan afwas nie, en nou lees ek jy se dieselfde lelike dinge oor hom.
Eerstens: enigiemand was weet, sal jou se dis nie "in Afrikaans" nie, maar
"op Afrikaans" as jy dan so presies en korrek wil wees.

Verder, dink jy werklik as nie-Afrikaners belangstelling toon, en op hul eie
taal hier by ons kom sit en 'n biertjie saamdrink, en padlangs gesels ....
dink jy werklik dit gaan Afrikaans ondermyn????

Luister jong, dis juis die blerrie geslotenheid wat dinge ondermyn. As jy
stagneer, en as niemand weet jy bestaan nie, en as jy hul belangstelling in
hul gesigte teruggooi ....... dan sal jy definitief in jou selfsugtige
stilte stilletjies verdwyn, en niemand sal eens weet jy's weg nie.

Deel ons ryk kultuur. Vertel Boerestories. Jy behoort self te weet, g'n siel
oorsee weet dat Afrikaans eens bestaan nie. Komaan!
Re: Engels??? [boodskap #23395 is 'n antwoord op boodskap #23093] Vr, 28 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Top man! Mnr NastyQuaker

Presies wat ek wou se. As jy oogklappe op het sal jy nooit die ander
paadjies sien nie.

NastyQuaker wrote in message ...
> MY LIEWE LAND Gloudina!! Ek het nou-pas die ander kerel sleggese dat die see
> hom nie kan afwas nie, en nou lees ek jy se dieselfde lelike dinge oor hom.
> Eerstens: enigiemand was weet, sal jou se dis nie "in Afrikaans" nie, maar
> "op Afrikaans" as jy dan so presies en korrek wil wees.
>
> Verder, dink jy werklik as nie-Afrikaners belangstelling toon, en op hul eie
> taal hier by ons kom sit en 'n biertjie saamdrink, en padlangs gesels ....
> dink jy werklik dit gaan Afrikaans ondermyn????
>
> Luister jong, dis juis die blerrie geslotenheid wat dinge ondermyn. As jy
> stagneer, en as niemand weet jy bestaan nie, en as jy hul belangstelling in
> hul gesigte teruggooi ....... dan sal jy definitief in jou selfsugtige
> stilte stilletjies verdwyn, en niemand sal eens weet jy's weg nie.
>
> Deel ons ryk kultuur. Vertel Boerestories. Jy behoort self te weet, g'n siel
> oorsee weet dat Afrikaans eens bestaan nie. Komaan!
>
Re: Engels??? [boodskap #25604 is 'n antwoord op boodskap #23093] Vr, 27 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
trevor sheldon  is tans af-lyn  trevor sheldon
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
Pijotter skryf in boodskap news:927892977.507499@ns0.klm.nl...
> Top man! Mnr NastyQuaker
>
> Presies wat ek wou se. As jy oogklappe op het sal jy nooit die ander
> paadjies sien nie.
>
>
> NastyQuaker wrote in message ...
>> MY LIEWE LAND Gloudina!! Ek het nou-pas die ander kerel sleggese dat die
> see
>> hom nie kan afwas nie, en nou lees ek jy se dieselfde lelike dinge oor hom.
>> Eerstens: enigiemand was weet, sal jou se dis nie "in Afrikaans" nie, maar
>> "op Afrikaans" as jy dan so presies en korrek wil wees.
>>
>> Verder, dink jy werklik as nie-Afrikaners belangstelling toon, en op hul
> eie
>> taal hier by ons kom sit en 'n biertjie saamdrink, en padlangs gesels ....
>> dink jy werklik dit gaan Afrikaans ondermyn????
>>
>> Luister jong, dis juis die blerrie geslotenheid wat dinge ondermyn. As jy
>> stagneer, en as niemand weet jy bestaan nie, en as jy hul belangstelling in
>> hul gesigte teruggooi ....... dan sal jy definitief in jou selfsugtige
>> stilte stilletjies verdwyn, en niemand sal eens weet jy's weg nie.
>>
>> Deel ons ryk kultuur. Vertel Boerestories. Jy behoort self te weet, g'n
> siel
>> oorsee weet dat Afrikaans eens bestaan nie. Komaan!
>>
>
> Wie skryf hierdie Krap?
Re: Engels??? [boodskap #25630 is 'n antwoord op boodskap #23093] Sa, 28 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
BOB...  is tans af-lyn  BOB...
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
ha,ha,wat gaan hier aan

trevor sheldon wrote in article
...
>
> Pijotter wrote in message
> news:927892977.507499@ns0.klm.nl...
>> Top man! Mnr NastyQuaker
>>
>> Presies wat ek wou se. As jy oogklappe op het sal jy nooit die ander
>> paadjies sien nie.
>>
>>
>> NastyQuaker wrote in message ...
>>> MY LIEWE LAND Gloudina!! Ek het nou-pas die ander kerel sleggese dat
die
>> see
>>> hom nie kan afwas nie, en nou lees ek jy se dieselfde lelike dinge oor
> hom.
>>> Eerstens: enigiemand was weet, sal jou se dis nie "in Afrikaans" nie,
> maar
>>> "op Afrikaans" as jy dan so presies en korrek wil wees.
>>>
>>> Verder, dink jy werklik as nie-Afrikaners belangstelling toon, en op
hul
>> eie
>>> taal hier by ons kom sit en 'n biertjie saamdrink, en padlangs gesels
> ....
>>> dink jy werklik dit gaan Afrikaans ondermyn????
>>>
>>> Luister jong, dis juis die blerrie geslotenheid wat dinge ondermyn. As jy
>>> stagneer, en as niemand weet jy bestaan nie, en as jy hul
belangstelling
> in
>>> hul gesigte teruggooi ....... dan sal jy definitief in jou selfsugtige
>>> stilte stilletjies verdwyn, en niemand sal eens weet jy's weg nie.
>>>
>>> Deel ons ryk kultuur. Vertel Boerestories. Jy behoort self te weet,
g'n
>> siel
>>> oorsee weet dat Afrikaans eens bestaan nie. Komaan!
>>>
>>>
>>
>> Wie skryf hierdie Krap?
>
Vorige onderwerp: Antwoord vir Omie
Volgende onderwerp: Die beste in die Kaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:59:36 MGT 2024