Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die beste in die Kaap
Die beste in die Kaap [boodskap #25357] Di, 17 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
Knoffel  is tans af-lyn  Knoffel
Boodskappe: 4
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
As jy ooit in Kaapstad is, gaan na Wijnland restaurant in N1 Stad, Goodwood
toe. Man, daar is die lekkerste boere geregte in die land.

BONUS !!!!!! As jy op 'n Vrydag of Saterdag aand gaan, kan jy na Vos luister
Re: Die beste in die Kaap [boodskap #25628 is 'n antwoord op boodskap #25357] Sa, 28 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Knoffel"
wrote:
> As jy ooit in Kaapstad is, gaan na Wijnland restaurant in N1 Stad, Goodwood
> toe. Man, daar is die lekkerste boere geregte in die land.
>
> BONUS !!!!!! As jy op 'n Vrydag of Saterdag aand gaan, kan
jy na Vos luister

Bedank jou inniglik vir hierdie positiewe artikel van die
Kaap. Jy besef nie hoe 'n mens dit wardeer nie. Stem 100%
saam. 'n Vakansie, en veral die stresvrye lewe waarop julle
lewe in die Kaap is seker wat ek nodig het. "Whatever be
your goal, see the doughnut and not the hole".

Re: Die beste in die Kaap [boodskap #25629 is 'n antwoord op boodskap #25357] Sa, 28 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Chris Snyders (Home)  is tans af-lyn  Chris Snyders (Home)
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
Jissie man, nou maak jy my lus vir die Kaap. Ek moet saamstem, daai plek se
kos is uitstekend. Hier in Auckland (NZ) is geen restaurante wat naby aan
daai kos kan kom nie.
Om die waarheid te sê, hier is geen ordentelike eetplekke in die lyn van ons
"steak houses" nie, tot die pizza en pasta hier is maar rêrig power.

Knoffel skryf in boodskap news:37b9c113.0@news1.mweb.co.za...
> As jy ooit in Kaapstad is, gaan na Wijnland restaurant in N1 Stad, Goodwood
> toe. Man, daar is die lekkerste boere geregte in die land.
>
> BONUS !!!!!! As jy op 'n Vrydag of Saterdag aand gaan, kan jy na Vos luister
>
Vorige onderwerp: Engels???
Volgende onderwerp: ARE MUSLIMS BEASTS IN HUMAN FORM? - YOU DECIDE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 17:21:00 MGT 2024