Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hi there - Hallo daar
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2148 is 'n antwoord op boodskap #2066] Wo, 20 Augustus 2003 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Nie die hele stuk in Engels nie Marco! Ons gebruik almal Engelse woorde en
> so aan, maar bly maar hoofsaaklik by Afrikaans en Nederlands. Ek sê dit
> omdat dit vir my (en Katryn) maklik sal wees om maar na Engels oor te slaan,
> en ons is juis hier om Afrikaans te oefen....Wel soort van, ons is eintlik
> hier vir die geselskap:-)

Amen suster! :-)))
BAIE waar en goed gestel!! :-)
Re: Vaak vaker vaakste [boodskap #2149 is 'n antwoord op boodskap #2110] Wo, 20 Augustus 2003 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

>> Anyways... In een eerdere post Andries zei dat hij 'skeef' was... 'Skeef'
> is
>> just a little skewed or slantwise???
>
> Nee, Andries het dit ironies gesê! Hy wou juis sê dat hy nie skeef is nie
> (in die konteks van die gesprek). Dit was net 'n grap.

Ek het die oorspronklike verwysing na Andries se skeefgeit ongelukkig
gemis. Maar het half en half aangeneem dat dit net 'n grap was. :-)
Maar ek wil darem net vir die rekord sê dat dit pla/hinder my gladnie
as mense "skeef" is nie. Seker daarom wat ek nie "geskok" was nie,
eerder net verbaas? :-)
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2150 is 'n antwoord op boodskap #2111] Wo, 20 Augustus 2003 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Marco" skryf in boodskap news:bhu7c2$7e$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>
> Again, in a neutral language ;-)
>
> Why do I suddenly have this thought, you can almost say it's a fear, that
> 'vaak' in Dutch has a very different meaning than 'vaak' in Afrikaans? In
> dutch it means 'often' or 'frequently'...
>
> Marco


Nie die hele stuk in Engels nie Marco! Ons gebruik almal Engelse woorde en
so aan, maar bly maar hoofsaaklik by Afrikaans en Nederlands. Ek sê dit
omdat dit vir my (en Katryn) maklik sal wees om maar na Engels oor te slaan,
en ons is juis hier om Afrikaans te oefen....Wel soort van, ons is eintlik
hier vir die geselskap:-)

Jy is reg, die woord het 'n ander betekenis in Afrikaans, dit beteken
slaperig (as jy nie kan wakker bly nie..)


Lorinda
Re: Vaak vaker vaakste [boodskap #2151 is 'n antwoord op boodskap #2113] Wo, 20 Augustus 2003 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Marco" skryf in boodskap news:bhu7tn$j1u$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>
> Anyways... In een eerdere post Andries zei dat hij 'skeef' was... 'Skeef' is
> just a little skewed or slantwise???

Nee, Andries het dit ironies gesê! Hy wou juis sê dat hy nie skeef is nie
(in die konteks van die gesprek). Dit was net 'n grap.

Lorinda
Re: Vaak vaker vaakste [boodskap #2152 is 'n antwoord op boodskap #2113] Wo, 20 Augustus 2003 15:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> Ja, 'seblief Marco. Vertel vir ons. DD ken al baie Nyderlans, maar
>> ek leer nog, en sal baie graag meer wil weet en verstaan.
>> Dit gaan heel lekker wees om verskille op te tel en te bespreek. :-)
>> 'Vaak' beteken slaperig vir my. As ek vaak vaak is, is ek dalk
>> dikwels vaak. En as ek praat van 'praatjies vir die vaak' , bedoel ek
>> eintlik dis 'n sinnelose geklets. :-)


Katryn, je hebt ook gelijk met de betekenis slaperig hoor! Het is alleen een
heel ouderwets woord dat niet meer gebruikt wordt, alleen in 'praatjes voor
de vaak' (goed van jou dat je dat weet) en Klaas Vaak. Marco zal het gezien
zijn leeftijd wel niet kennen, ik ben iets ouder :-)

groeten van Roely
Re: Vaak vaker vaakste [boodskap #2157 is 'n antwoord op boodskap #2152] Wo, 20 Augustus 2003 16:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hielie  is tans af-lyn  Hielie
Boodskappe: 18
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
>>> Dit gaan heel lekker wees om verskille op te tel en te bespreek. :-)
>>> 'Vaak' beteken slaperig vir my. As ek vaak vaak is, is ek dalk
>>> dikwels vaak. En as ek praat van 'praatjies vir die vaak' , bedoel ek
>>> eintlik dis 'n sinnelose geklets. :-)
>
>
> Katryn, je hebt ook gelijk met de betekenis slaperig hoor! Het is alleen een
> heel ouderwets woord dat niet meer gebruikt wordt, alleen in 'praatjes voor
> de vaak' (goed van jou dat je dat weet) en Klaas Vaak. Marco zal het gezien
> zijn leeftijd wel niet kennen, ik ben iets ouder :-)
>
> groeten van Roely

In Vlaandere gebruik ons wel 'vaak' in die sin van slaperig. Ons sê 'ik heb
vaak' as ons moeg is en wil slaap. Ons gebruik ook 'vaak' in die sin van
'dikwels', maar net as ons Nederlands praat. As ons Vlaams praat, sê ons
'dikwijls' (uitgespreek soos 'dikwels').

Hilda.
Re: Vaak vaker vaakste [boodskap #2159 is 'n antwoord op boodskap #2152] Wo, 20 Augustus 2003 16:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Katryn, je hebt ook gelijk met de betekenis slaperig hoor! Het is alleen een
> heel ouderwets woord dat niet meer gebruikt wordt, alleen in 'praatjes voor
> de vaak' (goed van jou dat je dat weet) en Klaas Vaak. Marco zal het gezien
> zijn leeftijd wel niet kennen, ik ben iets ouder :-)

Aah, altyd goed om nog 'n "ouerige" dame op die groep te hê!! :-))
Klink Afrikaans vir julle baie "ouderwets"? Dit sal nogal sin maak as
mens die geskiedenis van ons taal en haar ontwikkelling in ag neem.
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2166 is 'n antwoord op boodskap #2150] Wo, 20 Augustus 2003 16:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f431e93$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...


> Nie die hele stuk in Engels nie Marco!


Zal ik doen :-)
Re: Vaak vaker vaakste [boodskap #2170 is 'n antwoord op boodskap #2159] Wo, 20 Augustus 2003 17:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:gb77kv419iqo6p5jroh7g6c6gb67k53072@4ax.com...
> "Roely" wrote:
>
>> Katryn, je hebt ook gelijk met de betekenis slaperig hoor! Het is alleen een
>> heel ouderwets woord dat niet meer gebruikt wordt, alleen in 'praatjes voor
>> de vaak' (goed van jou dat je dat weet) en Klaas Vaak. Marco zal het gezien
>> zijn leeftijd wel niet kennen, ik ben iets ouder :-)
>
> Aah, altyd goed om nog 'n "ouerige" dame op die groep te hê!! :-))
>
>
Het valt nog wel mee met de rimpels :-), en ook wel met de stramheid, maar
daarvoor ga ik dan ook zeker driemaal in de week naar de sportschool!
Stretchen, callanetics, bodyshape... je doet wat om in vorm te blijven :-)


> Klink Afrikaans vir julle baie "ouderwets"? Dit sal nogal sin maak as
> mens die geskiedenis van ons taal en haar ontwikkelling in ag neem.

Nee, niet echt ouderwets, meer naar een dialekt (gniffel :-)).
Ik ben wel benieuwd naar welke status het Afrikaans heeft in Zuid Afrika. Is
het een minderheidstaal? Word je met een scheef oog bekeken als je het
spreekt? Wie spreken Afrikaans? Baie belangwekkend!

groeten van Roely
Re:Hallo daar [boodskap #2176 is 'n antwoord op boodskap #2066] Wo, 20 Augustus 2003 17:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Marco"
---knip---
--
Hallo Marco
Jy moet maar eers toestemming kry by die
Uitvoerende Direkteur van Afrikaanse NG
Groepe.
Rig jou aansoek aan Meneer DD, so nie kan sy
sekretaresse, Juffrou Lorinda, sommer jou
aansoekvorm vir jou help invul. Daarna word
daar deur 'n wys van hande uitgevind of die
ander lede op dié NG jou hier wil hê al dan
nie. Moet assblief nie jou taal hier meng met
Engels nie. Gebruik slegs Afrikaans of die
ander dialekte van Afrikaans naamlik, Fries,
Flaams of Nederlands.
Groete vir eers.
Tobie

---
Re: Re:Hallo daar [boodskap #2177 is 'n antwoord op boodskap #2176] Wo, 20 Augustus 2003 17:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:bi0a98$aa5$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Marco"
> ---knip---
> --
> Hallo Marco
> Jy moet maar eers toestemming kry by die
> Uitvoerende Direkteur van Afrikaanse NG
> Groepe.
> Rig jou aansoek aan Meneer DD, so nie kan sy
> sekretaresse, Juffrou Lorinda, sommer jou
> aansoekvorm vir jou help invul. Daarna word
> daar deur 'n wys van hande uitgevind of die
> ander lede op dié NG jou hier wil hê al dan
> nie. Moet assblief nie jou taal hier meng met
> Engels nie. Gebruik slegs Afrikaans of die
> ander dialekte van Afrikaans naamlik, Fries,
> Flaams of Nederlands.
> Groete vir eers.
> Tobie
>
> ---

Dit klink as: jy syn 'n aardig mens :-)
Re: Re:Hallo daar [boodskap #2190 is 'n antwoord op boodskap #2177] Wo, 20 Augustus 2003 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Marco"
: Dit klink as: jy syn 'n aardig mens :-)
----
;-P ``````~~~... :-)
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2194 is 'n antwoord op boodskap #2145] Do, 21 Augustus 2003 01:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hielie" skryf in boodskap news:cqK0b.76760$F92.8583@afrodite.telenet-ops.be...
> Katryn,
>
> 'Aardig' beteken : gaaf. Marco het gesê dis al gawe mense hier :-).
>

Dankie tog daarvoor! Ek kon nie verstaan hoe hy so gou uitgevind het ons is
aardig nie...:-))

Lorinda
Re: Hallo daar [boodskap #2206 is 'n antwoord op boodskap #2176] Do, 21 Augustus 2003 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 20 Aug 2003 19:14:36 +0200, "Tobie" wrote:

> "Marco"
> ---knip---

Tobie sê:
Jy moet maar eers toestemming kry by die
Uitvoerende Direkteur van Afrikaanse NG
Groepe.
Rig jou aansoek aan Meneer DD, so nie kan sy
sekretaresse, Juffrou Lorinda, sommer jou
aansoekvorm vir jou help invul. Daarna word
daar deur 'n wys van hande uitgevind of die
ander lede op dié NG jou hier wil hê al dan
nie. Moet assblief nie jou taal hier meng met
Engels nie. Gebruik slegs Afrikaans of die
ander dialekte van Afrikaans naamlik, Fries,
Flaams of Nederlands.
Groete vir eers.
Tobie




Meneer DD se antwoord:
Marco, jy is reeds aanvaar.
Ek glo dat my sekretaresse, Lorinda
my heel ondersteun daarmee, en nog
'n aandeelhouer by name Katryn, het
ook reeds haar instemming betuig.

Ons internetpolisieman se naam is Tobie.
Hy loop met 'n knuppel (somtyds sommer
'n knopkierie) rond. Jy het mooi gehoor wat
hy sê:
"Slegs Afrikaans òf Afrikaanse dialekte soos
byvoorbeeld Fries, Flaams of selfs Nederlands
word hier toegelaat. En Tobie is uiters streng
daarop.

Verder lê jy nie aan by ons meisies hier nie.
Ons het hulle eerste gesien.

Jy lyk na 'n baie aardige mens, Marco.
Welkom dus deur die GVV (Groep Van Vriende)

Meneer DD
Objeksie yer onner - objeksie [boodskap #2207 is 'n antwoord op boodskap #2206] Do, 21 Augustus 2003 20:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Welkom dus deur die GVV (Groep Van Vriende)

Meneer DD, ek wil graag beswaar aanteken. Ernstige beswaar. Ek
bedoel VREESLIKE ernstige beswaar.
Sien, daai GVV lyk alteveel na die voorname van iemand wat ek gladnie
kan verdra nie. Ek meen, hy is nouwel my president en alles, en ek
respekteer sy amp, maar...maar....kan ons dit nie dalk iets anders
maak nie? Gee-dubya doesn't cut it for me!!

(^_^)
| | JUST SAY NO TO GW!!
/__ \
dd


:-)))
Re: Vaak vaker vaakste [boodskap #2212 is 'n antwoord op boodskap #2170] Do, 21 Augustus 2003 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Het valt nog wel mee met de rimpels :-), en ook wel met de stramheid, maar
> daarvoor ga ik dan ook zeker driemaal in de week naar de sportschool!
> Stretchen, callanetics, bodyshape... je doet wat om in vorm te blijven :-)

Ja Ek probeer ook om 3 maal 'n week gym toe te gaan, maar soms
voel ek gladnie begeesterd nie. Ek gaan stap elke aand, en dit hou my
darem soortvan in oefening. Weens die geweldige hoë humiditeit hier
in die Suide van Amerika, is ek in elkgeval sopnat gesweet na die
eerste 2 blokke, en dan voel mens mos asof jy al genoeg oefening gehad
het? :-))

>> Klink Afrikaans vir julle baie "ouderwets"? Dit sal nogal sin maak as
>> mens die geskiedenis van ons taal en haar ontwikkelling in ag neem.
>
> Nee, niet echt ouderwets, meer naar een dialekt (gniffel :-)).

Hah!! Ons is *BAIE* sensistief en trots teenoor en op ons taal,
hoor. En hou gladnie daarvan as julle van 'n "dialek" praat nie. :-)

> Ik ben wel benieuwd naar welke status het Afrikaans heeft in Zuid Afrika. Is
> het een minderheidstaal? Word je met een scheef oog bekeken als je het
> spreekt? Wie spreken Afrikaans? Baie belangwekkend!

Ongelukkig woon ek in Amerika, so ek kan nie jou vraag antwoord nie.
Dis 'n baie interessante vraag. Ek hoop iemand in SA sal jou hierop
antwoord.
Maar hier in Amerika word ek soms met 'n scheef oog bekeken as ek in
Afrikaans met myself praat, ja!! :-))
Een dag het ek weer so by myselwers gemompel in 'n supermark, en toe
antwoord 'n stem my in Afrikaans!! Ek het myself doodgeskrik!! Hier
is honderde Afrikaans sprekende Suid Afrikaners wat in ons klein
studentedorpie, Athens, woon. Maar dis maar min wat ons in mekaar
vasloop! :-)
Re: Objeksie yer onner - objeksie [boodskap #2213 is 'n antwoord op boodskap #2207] Do, 21 Augustus 2003 21:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> JUST SAY NO TO GW!!


Objeksie gehandhaaf!!!
Enige voorstelle?

>
> (^_^)
> | |
> /__ \
> dd
Re: Objeksie yer onner - objeksie [boodskap #2214 is 'n antwoord op boodskap #2213] Do, 21 Augustus 2003 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Objeksie gehandhaaf!!!
> Enige voorstelle?

Sal so bietjie dink. :-)
So, waarom was jy so stil? En wat het jy met Lorinda gedoen? Of
waarmee is sy en Andries besig? Het Tobie dalk iets hiermee te doen?
Is daar 'n skakel met Roodepoort?
Oooo....ek het jou vreeslik diep gediggie op SCSAA gesien. :-)))
Re: Objeksie yer onner - objeksie [boodskap #2219 is 'n antwoord op boodskap #2214] Vr, 22 Augustus 2003 20:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 21 Aug 2003 17:36:48 -0400, Katryn wrote:


> Oooo....ek het jou vreeslik diep gediggie op SCSAA gesien. :-)))

Daardie gediggie was met vreeslike motiveringbrbbrbbbrrrrrrrrrrrrrr
geskrrryfff. Gisteraand -5 grade celcius. hiér! Kan jy dit glo!
bbbrrrrr
Re: Objeksie yer onner - objeksie [boodskap #2220 is 'n antwoord op boodskap #2219] Vr, 22 Augustus 2003 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Daardie gediggie was met vreeslike motiveringbrbbrbbbrrrrrrrrrrrrrr
> geskrrryfff. Gisteraand -5 grade celcius. hiér! Kan jy dit glo!
> bbbrrrrr

Ek glo jou!! Maar ek is half jaloers, want ek laaaik sulke koue weer!
:-)
Ag, moet tog net nie gaan drink om die koue te verdryf nie. Ek is dan
nou JUIS besig om met jou daaroor te preek!! Al hierdie gedrinkery
van julle moet nou einde kry!!
Gie gie gie gie.....
:-)))
Re: Vaak vaker vaakste [boodskap #2221 is 'n antwoord op boodskap #2212] Vr, 22 Augustus 2003 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ja Ek probeer ook om 3 maal 'n week gym toe te gaan, maar soms
> voel ek gladnie begeesterd nie. Ek gaan stap elke aand, en dit hou my
> darem soortvan in oefening.

In het Nederlands betekent gaan stappen iets héél anders :-), daar zien de
meeste mensen niet echt tegenop.

> Weens die geweldige hoë humiditeit hier
> in die Suide van Amerika, is ek in elkgeval sopnat gesweet na die
> eerste 2 blokke, en dan voel mens mos asof jy al genoeg oefening gehad
> het? :-))

Wel flink voor een ouwetje :-)

> Maar hier in Amerika word ek soms met 'n scheef oog bekeken as ek in
> Afrikaans met myself praat, ja!! :-))
> Een dag het ek weer so by myselwers gemompel in 'n supermark, en toe
> antwoord 'n stem my in Afrikaans!! Ek het myself doodgeskrik!!

:-))

> Hier
> is honderde Afrikaans sprekende Suid Afrikaners wat in ons klein
> studentedorpie, Athens, woon. Maar dis maar min wat ons in mekaar
> vasloop! :-)

Is dat Athens GEorgia?

groeten van Roely
Re: Vaak vaker vaakste [boodskap #2222 is 'n antwoord op boodskap #2221] Vr, 22 Augustus 2003 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> In het Nederlands betekent gaan stappen iets héél anders :-), daar zien de
> meeste mensen niet echt tegenop.

Wat bedoel julle daarmee? Ek bedoel ek trek my loopskoene en
kortbroekie aan, en begin stap/loop. Hier by ons doen almal dit. Ek
het al begin dink om 'n hond te kry, want in my neigborhood stap almal
met 'n hond of 'n baba. My jongste kind is al amper 19, so ek dink
die baba storie sal gladnie werk nie! :-))

> Wel flink voor een ouwetje :-)

Hey now!! :-)) Ek is darem nog nie fifty something soos sekere ander
mense wat ek nie sal noem nie! :-)))

> Is dat Athens GEorgia?

Ja. Ken jy iemand hier? Hier is nogal heelwat Nederlanders by die
Universiteit, so ek sal gladnie verbaas wees nie. :-)
Re: Vaak vaker vaakste [boodskap #2223 is 'n antwoord op boodskap #2222] Vr, 22 Augustus 2003 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Wat bedoel julle daarmee?

Als wij gaan stappen trekken we mooie kleren aan, of als we jonger zijn
spannende en sexy kleren en dan gaan we UIT! Naar de disco, het café, van de
ene bar naar de andere. En de meesten denken dan dat ze flink moeten
drinken, en dan heb ik het niet over appelsap.

> Ek bedoel ek trek my loopskoene en
> kortbroekie aan, en begin stap/loop. Hier by ons doen almal dit.

Hier wordt ook wel gelopen, of gejogd, of gerend. Ik woon vlakbij het
Vondelpark en zie daar dan hordes bezwete en uitgeputte mensen, en dan denk
ik bij mezelf: dat kan niet goed wezen voor een mens! De mensen op skeelers
of skates vind ik wel weer "cool", daar kan ik jaloers naar kijken, behalve
als ze vlak voor mijn fiets rijden.

> Ek
> het al begin dink om 'n hond te kry, want in my neigborhood stap almal
> met 'n hond of 'n baba. My jongste kind is al amper 19, so ek dink
> die baba storie sal gladnie werk nie! :-))

Heeft je oudste kind niet al een baby :-)? Een granny als nanny hollend
achter de kinderwagen, een mooi gezicht !


>
>> Wel flink voor een ouwetje :-)
>
> Hey now!! :-)) Ek is darem nog nie fifty something soos sekere ander
> mense wat ek nie sal noem nie! :-)))

Jij sal nie noem mij nie!!! Ek heet nie Sara nie! Nog nie..
>
>> Is dat Athens GEorgia?
>
> Ja. Ken jy iemand hier? Hier is nogal heelwat Nederlanders by die
> Universiteit, so ek sal gladnie verbaas wees nie. :-)

Ik ken er vast wel iemand, alleen weet ik dat nog niet :-)

groeten van Roely
>
Re: Objeksie yer onner - objeksie [boodskap #2224 is 'n antwoord op boodskap #2220] Vr, 22 Augustus 2003 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 22 Aug 2003 16:34:14 -0400, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>> Daardie gediggie was met vreeslike motiveringbrbbrbbbrrrrrrrrrrrrrr
>> geskrrryfff. Gisteraand -5 grade celcius. hiér! Kan jy dit glo!
>> bbbrrrrr
>
> Ek glo jou!! Maar ek is half jaloers, want ek laaaik sulke koue weer!
> :-)
> Ag, moet tog net nie gaan drink om die koue te verdryf nie. Ek is dan
> nou JUIS besig om met jou daaroor te preek!! Al hierdie gedrinkery
> van julle moet nou einde kry!!
> Gie gie gie gie.....
> :-)))

ek drink! Ek maak net die
gewoonte om sôôômmmmtyds op
'n Vrydag 'n vleisie te braai, en 'n
aptydwekkertjies in te neem.

DD
Re: Vaak vaker vaakste [boodskap #2227 is 'n antwoord op boodskap #2223] Sa, 23 Augustus 2003 03:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Als wij gaan stappen trekken we mooie kleren aan, of als we jonger zijn
> spannende en sexy kleren en dan gaan we UIT! Naar de disco, het café, van de
> ene bar naar de andere. En de meesten denken dan dat ze flink moeten
> drinken, en dan heb ik het niet over appelsap.

LOL!! Ek dink ek verkies julle stap. Definitief!! :-))

> Hier wordt ook wel gelopen, of gejogd, of gerend. Ik woon vlakbij het
> Vondelpark en zie daar dan hordes bezwete en uitgeputte mensen, en dan denk
> ik bij mezelf: dat kan niet goed wezen voor een mens! De mensen op skeelers
> of skates vind ik wel weer "cool", daar kan ik jaloers naar kijken, behalve
> als ze vlak voor mijn fiets rijden.

Hehehehe.....ek stem nogal saam met jou! :-) Wat is 'n skeeler? So
ruk gelede het ek ook weer my rolskaatse afgestof en gaan probeer
skaats saam met my dogter. Wat 'n totale fiasko!! Gelukkig het ek 'n
goeie sin van humor, want daar was geen "trots" oor nie. Needless to
say het ek dit die volgende dag aan die Salvation Army geskenk. En
die persoon wat dit ontvang het, het net 'n groot glimlag gehad op sy
gesig. Gelukkig NIKS gesê nie, maar ek het 'n vermoede dat dit nie
die eerste keer was wat hy rolskaatse ontvang het van 'n middeljarige
dame wat hinkepinke nie!! :-))

> Heeft je oudste kind niet al een baby :-)?

Nee...NEEEE!!! :-)

> Een granny als nanny hollend
> achter de kinderwagen, een mooi gezicht !

LOL!!! Nee, dit werk nie vir my nie!! :-)))
Re: Vaak vaker vaakste [boodskap #2228 is 'n antwoord op boodskap #2227] Sa, 23 Augustus 2003 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Hehehehe.....ek stem nogal saam met jou! :-) Wat is 'n skeeler?

Skeelers hebben vijf wieltjes achter elkaar, skates hebben er vier achter
elkaar en rolschaatsen hebben twee maal twee wieltjes. Skeelers worden
meestal gebruikt om in de zomermaanden te oefenen voor het schaatsen in de
winter, ze zijn te vergelijken met noren, dat zijn schaatsen met van die
lange ijzers eronder.

> So
> ruk gelede het ek ook weer my rolskaatse afgestof en gaan probeer
> skaats saam met my dogter. Wat 'n totale fiasko!! Gelukkig het ek 'n
> goeie sin van humor, want daar was geen "trots" oor nie. Needless to
> say het ek dit die volgende dag aan die Salvation Army geskenk. En
> die persoon wat dit ontvang het, het net 'n groot glimlag gehad op sy
> gesig. Gelukkig NIKS gesê nie, maar ek het 'n vermoede dat dit nie
> die eerste keer was wat hy rolskaatse ontvang het van 'n middeljarige
> dame wat hinkepinke nie!! :-))

:-)
Vroeger heb ik ook veel gerolschaatst. Mijn middelste zoon heeft ook een
poos geskate, en zijn kleinste skates kan ik wel aan, maar ik durf niet! Ik
ben bang om iets te breken, iets van mezelf welteverstaan :-). Ik hou het
maar bij de gymlessen, met de great five, de mambo, de curl en de step.

Roely
Re: Hallo daar [boodskap #2230 is 'n antwoord op boodskap #2206] Sa, 23 Augustus 2003 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"DD" <
: Verder lê jy nie aan by ons meisies hier
nie.
: Ons het hulle eerste gesien.
---
en dit pas die reël ERNSTIG toe. ......... ek
hebt gesegt
........ *�+

welkom Marco :-)
---
Re: Objeksie yer onner - objeksie [boodskap #2233 is 'n antwoord op boodskap #2224] Sa, 23 Augustus 2003 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>
> ek drink! Ek maak net die
> gewoonte om sôôômmmmtyds op
> 'n Vrydag 'n vleisie te braai, en 'n
> aptydwekkertjies in te neem.
>
> DD

Dis alweer die Kardinaal! En jy onthou wat laas keer gebeur het toe
die Kardinaal by jou gekuier het?:-)

Lorinda
Re: Objeksie yer onner - objeksie [boodskap #2234 is 'n antwoord op boodskap #2233] Sa, 23 Augustus 2003 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 23 Aug 2003 12:04:35 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>>
>> ek drink! Ek maak net die
>> gewoonte om sôôômmmmtyds op
>> 'n Vrydag 'n vleisie te braai, en 'n
>> aptydwekkertjies in te neem.
>>
>> DD
>
> Dis alweer die Kardinaal! En jy onthou wat laas keer gebeur het toe
> die Kardinaal by jou gekuier het?:-)
>
> Lorinda

Duidelik! En die 's' na aptydwekertjietjie was natuurlik 'n spelfout!
Die kardinaal het my laaskeer byna in 'n verleentheid beland,
en nou watch ek out!
Re: Hallo daar [boodskap #2237 is 'n antwoord op boodskap #2230] Sa, 23 Augustus 2003 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Aug 2003 17:59:34 +0200, "Tobie" wrote:

>
> "DD" : Verder lê jy nie aan by ons meisies hier
> nie.
> : Ons het hulle eerste gesien.
> ---
> en dit pas die reël ERNSTIG toe. ......... ek
> hebt gesegt
> ........ *¿+
>
> welkom Marco :-)
> ---
>
>
>

Interessant dat Max net hier ingeloer het,
en toe hy 'WAFFF' hoor, met 'n spoed gee
pad het.

DD
Re: Vaak vaker vaakste [boodskap #2241 is 'n antwoord op boodskap #2222] Sa, 23 Augustus 2003 19:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
ek dare jou om een se naam te noem ;-) begin
met 'n D
---
"Katryn"
Ek is darem nog nie fifty something soos
sekere ander
: mense wat ek nie sal noem nie! :-)))
Re: Hallo daar [boodskap #2243 is 'n antwoord op boodskap #2237] Sa, 23 Augustus 2003 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
dink jy hy het kom spy? ;-)
---
"DD"
: Interessant dat Max net hier ingeloer het,
: en toe hy 'WAFFF' hoor, met 'n spoed gee
: pad het.
Re: Vaak vaker vaakste [boodskap #2244 is 'n antwoord op boodskap #2227] Sa, 23 Augustus 2003 19:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>
> Hehehehe.....ek stem nogal saam met jou! :-) Wat is 'n skeeler? So
> ruk gelede het ek ook weer my rolskaatse afgestof en gaan probeer
> skaats saam met my dogter. Wat 'n totale fiasko!! Gelukkig het ek 'n
> goeie sin van humor, want daar was geen "trots" oor nie. Needless to
> say het ek dit die volgende dag aan die Salvation Army geskenk. En
> die persoon wat dit ontvang het, het net 'n groot glimlag gehad op sy
> gesig. Gelukkig NIKS gesê nie, maar ek het 'n vermoede dat dit nie
> die eerste keer was wat hy rolskaatse ontvang het van 'n middeljarige
> dame wat hinkepinke nie!! :-))
>

LOL. Die kinders wat so die strate op en af vlieg op hulle skateboards
hier laat dit ook so maklik lyk, maar ek het so 'n idee dis glad nie
die geval nie.... So ons bly maar in die pub:-)

Lorinda
Re: Vaak vaker vaakste [boodskap #2246 is 'n antwoord op boodskap #2241] Sa, 23 Augustus 2003 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> ---
> "Katryn"
> Ek is darem nog nie fifty something soos
> sekere ander
> : mense wat ek nie sal noem nie! :-)))
>
>
On Sat, 23 Aug 2003 21:22:19 +0200, "Tobie" wrote:

> ek dare jou om een se naam te noem ;-) begin
> met 'n D


en drie dae...

DD
Re: Vaak vaker vaakste [boodskap #2247 is 'n antwoord op boodskap #2228] Sa, 23 Augustus 2003 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
> Ik hou het
> maar bij de gymlessen, met de great five, de mambo, de curl en de step.
>
> Roely


Dit klink na baie harde werk Roely! Ek gaan swem die meeste oggende
(in 'n binneshuise swembad by 'n Leisure Centre) maar dis al... "Step"
ens. lyk altyd vir my na regte oefening en ek dink nie ek is
gedissiplineerd genoeg daarvoor nie:-)

Lorinda
Re: Vaak vaker vaakste [boodskap #2249 is 'n antwoord op boodskap #2246] Sa, 23 Augustus 2003 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
:-)
---
"DD"
: en drie dae...
Re: Hallo daar [boodskap #2250 is 'n antwoord op boodskap #2243] Sa, 23 Augustus 2003 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> ---
> "DD"
> : Interessant dat Max net hier ingeloer het,
> : en toe hy 'WAFFF' hoor, met 'n spoed gee
> : pad het.
>
>
On Sat, 23 Aug 2003 21:23:58 +0200, "Tobie" wrote:

> dink jy hy het kom spy? ;-)

Sendin 'G'?

DD
Re: Vaak vaker vaakste [boodskap #2263 is 'n antwoord op boodskap #2246] Sa, 23 Augustus 2003 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

>> ek dare jou om een se naam te noem ;-) begin
>> met 'n D

DD, het jy onlangs 'n verjaarsdag gevier? Is jy rerig nou 50? Ek het
dit REGTIG nie geweet nie!! :-)
Re: Vaak vaker vaakste [boodskap #2266 is 'n antwoord op boodskap #2263] Sa, 23 Augustus 2003 20:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Herman  is tans af-lyn  Herman
Boodskappe: 16
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>>> ek dare jou om een se naam te noem ;-) begin
>>> met 'n D
>
> DD, het jy onlangs 'n verjaarsdag gevier? Is jy rerig nou 50? Ek het
> dit REGTIG nie geweet nie!! :-)

Katryn, DD is nog op skool, verbeteringskool of iets. Hy het Saterdagaand
gesit en huiswerk doen of iets.
Re: Vaak vaker vaakste [boodskap #2267 is 'n antwoord op boodskap #2266] Sa, 23 Augustus 2003 20:59 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries wrote:

> Katryn, DD is nog op skool, verbeteringskool of iets. Hy het Saterdagaand
> gesit en huiswerk doen of iets.

O jaaaa...nou onthou ek. :-)))
Foeitog....maar ek reken dit hou hom darem uit die moeilikheid uit?
Vorige onderwerp: Oor Bar Lunches....
Volgende onderwerp: DD!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 04:44:26 MGT 2024