Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hi there - Hallo daar
Re: Vaak vaker vaakste [boodskap #2272 is 'n antwoord op boodskap #2266] Sa, 23 Augustus 2003 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Aug 2003 22:57:09 +0200, Andries wrote:

> Katryn wrote:
>
>> DD wrote:
>>
>>>> ek dare jou om een se naam te noem ;-) begin
>>>> met 'n D
>>
>> DD, het jy onlangs 'n verjaarsdag gevier? Is jy rerig nou 50? Ek het
>> dit REGTIG nie geweet nie!! :-)
>
> Katryn, DD is nog op skool, verbeteringskool of iets. Hy het Saterdagaand
> gesit en huiswerk doen of iets.


Dankie Andries. Oor die jare wat het ek male sonder tal
gevra dat sy haar hare weer kleur na 'n verteenwoordigende
kleur...

DD
Re: Vaak vaker vaakste [boodskap #2279 is 'n antwoord op boodskap #2263] So, 24 Augustus 2003 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> DD wrote:
>
>>> ek dare jou om een se naam te noem ;-) begin
>>> met 'n D
>
> DD, het jy onlangs 'n verjaarsdag gevier? Is jy rerig nou 50? Ek het
> dit REGTIG nie geweet nie!! :-)

'n Verjaarsdag! En so 'n belangrike een! Hy het dit baie stil
gehou....
Waneer was dit DD? Jy het ons die kans ontneem om allerhande wense op
jou uit te spreek..:-)

Lorinda
Re: Objeksie yer onner - objeksie [boodskap #2280 is 'n antwoord op boodskap #2234] So, 24 Augustus 2003 11:26 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>>
>> Dis alweer die Kardinaal! En jy onthou wat laas keer gebeur het toe
>> die Kardinaal by jou gekuier het?:-)
>>
>> Lorinda
>
> Duidelik! En die 's' na aptydwekertjietjie was natuurlik 'n spelfout!
> Die kardinaal het my laaskeer byna in 'n verleentheid beland,
> en nou watch ek out!

Watter verleentheid? Vertel. Ek onthou hoe jy iemand daar oorkant
ingeklim het, maar dis darem seker nie 'n verleentheid nie?:-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Oor Bar Lunches....
Volgende onderwerp: DD!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 19:15:32 MGT 2024