Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hi there - Hallo daar
Hi there - Hallo daar [boodskap #2066] Di, 19 Augustus 2003 19:40 na volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
[..English..]

Hi there NG!

I'm Dutch, and I have to admit, I really like to read Afrikaans. I
understand almost every word of it, and I think it's funny. So, I'm
wondering, do you understand and accept my writings in Dutch? And most
important of all, do you like to have a Dutch guy participating in your NG?

Greetings, Marco.



[..Dutch..]

Hallo daar NG!

Ik ben Nederlands, en ik moet toegeven dat ik het leuk vindt om Afrikaans te
lezen. Ik begrijp bijna elk woord, en ik vind het grappig. Ik vraag me af,
begrijpen en accepteren jullie mijn schrijven in het Nederlands? En
belangrijkste van alles, vinden jullie het leuk dat een Nederlandse jongen
meedoet in jullie NG?

Groetjes, Marco
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2067 is 'n antwoord op boodskap #2066] Di, 19 Augustus 2003 19:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f427eb1$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...

> Ja, ons verstaan Nederlands, en ons aanvaar dat Nederlanders deel van die NG
> se landskap is...:-)

Mijn dank is groot :-) Mocht je een landkaart hebben, ik woon in Nederland
(duh!), in de buurt van (naby?) Tilburg.

Lorinde, waar ben jij eigenlijk? Ik heb gelezen dat je in Belgie en Londen
bent geweest, ben je nogsteeds in Europa?

Marco
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2069 is 'n antwoord op boodskap #2066] Di, 19 Augustus 2003 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f42815b$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...

> Ek bly in Londen, en is al die afgelope 6 jaar hier. Bly jy in of naby
> Tilburg, en hoe groot is dit?


Ek nie bly in Tilburg nie, ek bly naby Tilburg (Ik leer snel :-)) Tilburg
is een middelgrote stad(+/- 150.000 inwoners), ongeveer 30 km west van
Eindhoven (grootste stad in het zuiden, +/- 225.000 inwoners).
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2071 is 'n antwoord op boodskap #2066] Di, 19 Augustus 2003 20:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Maar natuurlik kan jy! Baie welkom! Ek hoop jy gesêles sommer lekker saam!
Ja, jy kan maar in Nederlands skryf.

Welkom by die malNG :-))

"Marco" skryf in boodskap news:bhtuf0$c2l$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
> [..English..]
>
> Hi there NG!
>
> I'm Dutch, and I have to admit, I really like to read Afrikaans. I
> understand almost every word of it, and I think it's funny. So, I'm
> wondering, do you understand and accept my writings in Dutch? And most
> important of all, do you like to have a Dutch guy participating in your NG?
>
> Greetings, Marco.
>
>
>
> [..Dutch..]
>
> Hallo daar NG!
>
> Ik ben Nederlands, en ik moet toegeven dat ik het leuk vindt om Afrikaans te
> lezen. Ik begrijp bijna elk woord, en ik vind het grappig. Ik vraag me af,
> begrijpen en accepteren jullie mijn schrijven in het Nederlands? En
> belangrijkste van alles, vinden jullie het leuk dat een Nederlandse jongen
> meedoet in jullie NG?
>
> Groetjes, Marco
>
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2072 is 'n antwoord op boodskap #2066] Di, 19 Augustus 2003 20:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f428385_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...


> Bly jy dan in 'n dorp of op 'n plaas?


In 'n dorp, Tilburg is 'n stad (plaas). Ik woon in Kaatsheuvel (= 'n klein
dorp, +/- 10 km noord oost van Tilburg)...

Marco
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2073 is 'n antwoord op boodskap #2071] Di, 19 Augustus 2003 20:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bhu00p$ra4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar natuurlik kan jy! Baie welkom! Ek hoop jy gesêles sommer lekker saam!
> Ja, jy kan maar in Nederlands skryf.
>
> Welkom by die malNG :-))


Dank!
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2074 is 'n antwoord op boodskap #2066] Di, 19 Augustus 2003 20:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Wat gee jou daai idee, my maatjie?
:-))

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f428407$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bhu00p$ra4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Maar natuurlik kan jy! Baie welkom! Ek hoop jy gesêles sommer lekker saam!
>> Ja, jy kan maar in Nederlands skryf.
>>
>> Welkom by die malNG :-))
>
> Andries, ek wed hy hou van dieselfde musiek as jy....
>
> Lorinda
>
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2075 is 'n antwoord op boodskap #2066] Di, 19 Augustus 2003 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f428407$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...


> Andries, ek wed hy hou van dieselfde musiek as jy....


Ik weet niet van welke muziek Andries houdt, ik houd van rustige muziek.
Sommige klassieke muziek vindt ik mooi, maar ik weet niet wie dat
gecomponeerd heeft.

Moderne muziek die ik mooi vindt: Leftfield, Future Sound of London (moet je
van gehoord hebben, Lorinda), rustige jazz, blues...
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2076 is 'n antwoord op boodskap #2066] Di, 19 Augustus 2003 20:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f428551$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...


> Hy het gesê hy is jonk! :-)


Hy is 27 jare...
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2077 is 'n antwoord op boodskap #2066] Di, 19 Augustus 2003 20:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bhu0ri$rm3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek hou ook van rustige musiek, en soms luister ek na ander goed ook. ek het
> 'n wye musieksmaak.


Nou, dan heeft Lorinda wwllicht gelijk :-)
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2078 is 'n antwoord op boodskap #2066] Di, 19 Augustus 2003 20:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
"n Kleiner as Ficksburg.




"Lorinda" skryf in boodskap news:3f42852a$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Marco" wrote in message
> news:bhu0bq$916$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>>
>> "Lorinda" wrote in message
>> news:3f428385_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>>
>>> Bly jy dan in 'n dorp of op 'n plaas?
>>
>>
>> In 'n dorp, Tilburg is 'n stad (plaas). Ik woon in Kaatsheuvel (= 'n klein
>> dorp, +/- 10 km noord oost van Tilburg)...
>>
>> Marco
>
> Nee, 'n plaas is waar boere bly...... Andries het eers op 'n plaas gebly,
> maar hy bly nou op die dorp. Hoe groot is julle dorp Andries?
>
> Lorinda
>
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2079 is 'n antwoord op boodskap #2075] Di, 19 Augustus 2003 20:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek hou ook van rustige musiek, en soms luister ek na ander goed ook. ek het
'n wye musieksmaak.



"Marco" skryf in boodskap news:bhu0mk$hbq$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f428407$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>
>> Andries, ek wed hy hou van dieselfde musiek as jy....
>
>
> Ik weet niet van welke muziek Andries houdt, ik houd van rustige muziek.
> Sommige klassieke muziek vindt ik mooi, maar ik weet niet wie dat
> gecomponeerd heeft.
>
> Moderne muziek die ik mooi vindt: Leftfield, Future Sound of London (moet je
> van gehoord hebben, Lorinda), rustige jazz, blues...
>
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2080 is 'n antwoord op boodskap #2066] Di, 19 Augustus 2003 20:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f4286e4$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...



> Praat die waarheid Andries! :-) Wat was die naam van die groep wat jy nou
> die aand na geluister net, die Duitse een?


Rammstein?
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2081 is 'n antwoord op boodskap #2066] Di, 19 Augustus 2003 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
ek skat so 10 000 mense.

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f42864d_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bhu0mj$rkg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> "n Kleiner as Ficksburg.
>>
>>
>>
> Omtrent hoeveel siele?
>
> Lorinda
>
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2082 is 'n antwoord op boodskap #2076] Di, 19 Augustus 2003 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek is 24.

"Marco" skryf in boodskap news:bhu0pd$inp$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f428551$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>
>> Hy het gesê hy is jonk! :-)
>
>
> Hy is 27 jare...
>
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2085 is 'n antwoord op boodskap #2066] Di, 19 Augustus 2003 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Rammstein. :-)

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f4286e4$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bhu0ri$rm3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek hou ook van rustige musiek, en soms luister ek na ander goed ook. ek
> het
>> 'n wye musieksmaak.
>>
>
> Praat die waarheid Andries! :-) Wat was die naam van die groep wat jy nou
> die aand na geluister net, die Duitse een?
>
> Lorinda
>
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2086 is 'n antwoord op boodskap #2080] Di, 19 Augustus 2003 20:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Marco, luister jy ook na hulle?


"Marco" skryf in boodskap news:bhu10p$req$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f4286e4$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>
>
>> Praat die waarheid Andries! :-) Wat was die naam van die groep wat jy nou
>> die aand na geluister net, die Duitse een?
>
>
> Rammstein?
>
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2087 is 'n antwoord op boodskap #2086] Di, 19 Augustus 2003 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bhu19b$rti$1@ctb-nnrp2.saix.net...

> Marco, luister jy ook na hulle?

>>> Praat die waarheid Andries! :-) Wat was die naam van die groep wat jy
> nou
>>> die aand na geluister net, die Duitse een?
>>
>>
>> Rammstein?


Ik hou niet van die muziek. Ik heb ze wel eens gehoord. Ze hebben wel
spectaculaire shows en videoclips :-)

Marco
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2092 is 'n antwoord op boodskap #2066] Di, 19 Augustus 2003 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Marco" wrote:

> Hallo daar NG!
>
> Ik ben Nederlands, en ik moet toegeven dat ik het leuk vindt om Afrikaans te
> lezen. Ik begrijp bijna elk woord, en ik vind het grappig. Ik vraag me af,
> begrijpen en accepteren jullie mijn schrijven in het Nederlands? En
> belangrijkste van alles, vinden jullie het leuk dat een Nederlandse jongen
> meedoet in jullie NG?

Baie welkom, Marco! Dis altyd lekker om nuwe "stemme" te hoor. Hoop
jy sal lekker kuier en gesels, hier. :-)
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2095 is 'n antwoord op boodskap #2092] Di, 19 Augustus 2003 21:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:uc45kvskhdtijilupfb3vpvfcf3manao7d@4ax.com...


> Baie welkom, Marco! Dis altyd lekker om nuwe "stemme" te hoor. Hoop
> jy sal lekker kuier en gesels, hier. :-)


Dankie Katryn! Allemaal aardige mensen hier :-)
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2104 is 'n antwoord op boodskap #2095] Di, 19 Augustus 2003 21:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Marco" wrote:

> Dankie Katryn! Allemaal aardige mensen hier :-)

Jy sal ook agterkom dat daar soms aardige meningsverskille/begrip oor
woorde tussen ons 2 tale kan ontstaan. Solank ons net altyd daaroor
kan lag? :-)
Sien, al weet ek wat jy bedoel het met "aardige", kon ek net so
maklik dink dat jy bedoel hier is "snaakse" of "vreemde" mense. Soos
in weirdo's! :-) Of dalk selfs nare, mislike mense!!
Hoop nie dis wat jy bedoel het nie?
:-))
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2107 is 'n antwoord op boodskap #2104] Di, 19 Augustus 2003 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 Aug 2003 17:56:49 -0400, Katryn wrote:

> "Marco" wrote:
>
>> Dankie Katryn! Allemaal aardige mensen hier :-)
>
> Jy sal ook agterkom dat daar soms aardige meningsverskille/begrip oor
> woorde tussen ons 2 tale kan ontstaan. Solank ons net altyd daaroor
> kan lag? :-)
> Sien, al weet ek wat jy bedoel het met "aardige", kon ek net so
> maklik dink dat jy bedoel hier is "snaakse" of "vreemde" mense. Soos
> in weirdo's! :-) Of dalk selfs nare, mislike mense!!
> Hoop nie dis wat jy bedoel het nie?
> :-))

...en toe ek gesê het dat dit 'vaak' is om hom hier te hê.
Eintlik het ek gedink dat Lorinda en jy daarop gaan reageer:-)

Dit sal leuk wees as jy ver Lorinda en Katryn verduidelik wat ek
bedoel het by 'vaak' Marco. Dit is een van die aardige verskille
waarvan Katryn hier gepraat het.

DD
Vaak vaker vaakste [boodskap #2110 is 'n antwoord op boodskap #2107] Di, 19 Augustus 2003 22:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Dit sal leuk wees as jy ver Lorinda en Katryn verduidelik wat ek
> bedoel het by 'vaak' Marco. Dit is een van die aardige verskille
> waarvan Katryn hier gepraat het.

Ja, 'seblief Marco. Vertel vir ons. DD ken al baie Nyderlans, maar
ek leer nog, en sal baie graag meer wil weet en verstaan.
Dit gaan heel lekker wees om verskille op te tel en te bespreek. :-)
'Vaak' beteken slaperig vir my. As ek vaak vaak is, is ek dalk
dikwels vaak. En as ek praat van 'praatjies vir die vaak' , bedoel ek
eintlik dis 'n sinnelose geklets. :-)
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2111 is 'n antwoord op boodskap #2107] Di, 19 Augustus 2003 22:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"DD" skryf in boodskap news:de75kv0h5rblbmn452rn34sddrbqsheg2t@4ax.com...


> ...en toe ek gesê het dat dit 'vaak' is om hom hier te hê.
> Eintlik het ek gedink dat Lorinda en jy daarop gaan reageer:-)
>
> Dit sal leuk wees as jy ver Lorinda en Katryn verduidelik wat ek
> bedoel het by 'vaak' Marco. Dit is een van die aardige verskille
> waarvan Katryn hier gepraat het.


Again, in a neutral language ;-)

Why do I suddenly have this thought, you can almost say it's a fear, that
'vaak' in Dutch has a very different meaning than 'vaak' in Afrikaans? In
dutch it means 'often' or 'frequently'...

Marco
Re: Vaak vaker vaakste [boodskap #2113 is 'n antwoord op boodskap #2110] Di, 19 Augustus 2003 22:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:bo75kv8lql95t93bp5sjmvc4b3nsmceulh@4ax.com...
> DD wrote:
>
>> Dit sal leuk wees as jy ver Lorinda en Katryn verduidelik wat ek
>> bedoel het by 'vaak' Marco. Dit is een van die aardige verskille
>> waarvan Katryn hier gepraat het.
>
> Ja, 'seblief Marco. Vertel vir ons. DD ken al baie Nyderlans, maar
> ek leer nog, en sal baie graag meer wil weet en verstaan.
> Dit gaan heel lekker wees om verskille op te tel en te bespreek. :-)
> 'Vaak' beteken slaperig vir my. As ek vaak vaak is, is ek dalk
> dikwels vaak. En as ek praat van 'praatjies vir die vaak' , bedoel ek
> eintlik dis 'n sinnelose geklets. :-)
>

Hmmm... ik had simpel 'dikwijls' of 'dikwels' kunnen zeggen ;-)

Ik vraag me af hoe het verschil komt? We hebben dezelfde voorouders :-)

Anyways... In een eerdere post Andries zei dat hij 'skeef' was... 'Skeef' is
just a little skewed or slantwise???
Skewe Andries [boodskap #2116 is 'n antwoord op boodskap #2113] Di, 19 Augustus 2003 22:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Marco" wrote:

> Hmmm... ik had simpel 'dikwijls' of 'dikwels' kunnen zeggen ;-)

Aah, dikwels dus? Dankie, Marco. :-)

> Ik vraag me af hoe het verschil komt? We hebben dezelfde voorouders :-)

Daar is 'n hele paar teorieë hieroor. Maar my kennis hieroor is
heeltemal te beperk. Dalk sal die ander hier aan jou kan verduidelik.
Maar dat daar baie verskille is, is 'n feit.

> Anyways... In een eerdere post Andries zei dat hij 'skeef' was... 'Skeef' is
> just a little skewed or slantwise???

Andries is skeef? Uh oh....daai ene het ek gemis!! :-))
As iemand sê hy is skeef, dan bedoel hy eintlik dat hy homoseksueel
is.
Andersins sou ek sê 'skeef' beteken 'skuins', of dan nie loodreg nie.
Dalk krom? Die Engelse 'skewed' sal beter pas?

Marco, ek het so gevoel ek lei jou dalk van die sloot in die wal. Ek
woon nou al vir amper 10 jaar in die VSA, en praat of hoor nooit
Afrikaans nie.
So neem wat ek sê asseblief maar met 'n knippie sout. :-)
Re: Skewe Andries [boodskap #2118 is 'n antwoord op boodskap #2116] Di, 19 Augustus 2003 22:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:cb95kvsfcjdlqkdu5201p2rbau6ufhtch7@4ax.com...
> "Marco" wrote:
>
>> Hmmm... ik had simpel 'dikwijls' of 'dikwels' kunnen zeggen ;-)
>
> Aah, dikwels dus? Dankie, Marco. :-)
>
>> Ik vraag me af hoe het verschil komt? We hebben dezelfde voorouders :-)
>
> Daar is 'n hele paar teorieë hieroor. Maar my kennis hieroor is
> heeltemal te beperk. Dalk sal die ander hier aan jou kan verduidelik.
> Maar dat daar baie verskille is, is 'n feit.
>
>> Anyways... In een eerdere post Andries zei dat hij 'skeef' was... 'Skeef' is
>> just a little skewed or slantwise???
>
> Andries is skeef? Uh oh....daai ene het ek gemis!! :-))
> As iemand sê hy is skeef, dan bedoel hy eintlik dat hy homoseksueel
> is.
> Andersins sou ek sê 'skeef' beteken 'skuins', of dan nie loodreg nie.
> Dalk krom? Die Engelse 'skewed' sal beter pas?
>
> Marco, ek het so gevoel ek lei jou dalk van die sloot in die wal. Ek
> woon nou al vir amper 10 jaar in die VSA, en praat of hoor nooit
> Afrikaans nie.
> So neem wat ek sê asseblief maar met 'n knippie sout. :-)
>

Ik wist al wel wat 'skeef' betekent :-) 'skeef' lijkt erg op 'scheef'.
'scheef' is in Nederlands 'nie loodreg nie'.
Re: Skewe Andries [boodskap #2119 is 'n antwoord op boodskap #2118] Di, 19 Augustus 2003 22:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Marco" wrote:

> Ik wist al wel wat 'skeef' betekent :-) 'skeef' lijkt erg op 'scheef'.
> 'scheef' is in Nederlands 'nie loodreg nie'.

En jy laat my al daai woorde tik, en 'n krater van myself maak? :-)))

Elkgeval - dis seker al baie laat by julle? Lekker slaap almal -
gesels more weer. Ek gaan nou eers nog aarbeie haal. :-)
Re: Skewe Andries [boodskap #2120 is 'n antwoord op boodskap #2119] Di, 19 Augustus 2003 23:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:1ca5kvck10vea3dag7f8rmdjlsopfrpdsc@4ax.com...
> "Marco" wrote:
>
>> Ik wist al wel wat 'skeef' betekent :-) 'skeef' lijkt erg op 'scheef'.
>> 'scheef' is in Nederlands 'nie loodreg nie'.
>
> En jy laat my al daai woorde tik, en 'n krater van myself maak? :-)))

Ja!!! :-)

> Elkgeval - dis seker al baie laat by julle? Lekker slaap almal -
> gesels more weer. Ek gaan nou eers nog aarbeie haal. :-)
>

Het is zeker laat bij ons, ik ga slapen, tot morgen...
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2124 is 'n antwoord op boodskap #2066] Wo, 20 Augustus 2003 03:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Marco" skryf in boodskap news:bhtuf0$c2l$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
> Hallo daar NG!
>
> Ik ben Nederlands, en ik moet toegeven dat ik het leuk vindt om Afrikaans te
> lezen. Ik begrijp bijna elk woord, en ik vind het grappig. Ik vraag me af,
> begrijpen en accepteren jullie mijn schrijven in het Nederlands? En
> belangrijkste van alles, vinden jullie het leuk dat een Nederlandse jongen
> meedoet in jullie NG?
>
> Groetjes, Marco

Ja, ons verstaan Nederlands, en ons aanvaar dat Nederlanders deel van die NG
se landskap is...:-)

Lorinda
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2125 is 'n antwoord op boodskap #2067] Wo, 20 Augustus 2003 04:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Marco" skryf in boodskap news:bhtvb0$5oh$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f427eb1$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>> Ja, ons verstaan Nederlands, en ons aanvaar dat Nederlanders deel van
die
> NG
>> se landskap is...:-)
>
> Mijn dank is groot :-) Mocht je een landkaart hebben, ik woon in Nederland
> (duh!), in de buurt van (naby?) Tilburg.
>
> Lorinde, waar ben jij eigenlijk? Ik heb gelezen dat je in Belgie en Londen
> bent geweest, ben je nogsteeds in Europa?
>
> Marco

Ek bly in Londen, en is al die afgelope 6 jaar hier. Bly jy in of naby
Tilburg, en hoe groot is dit?

Lorinda
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2127 is 'n antwoord op boodskap #2069] Wo, 20 Augustus 2003 04:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Marco" skryf in boodskap news:bhtvt9$mm2$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f42815b$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>> Ek bly in Londen, en is al die afgelope 6 jaar hier. Bly jy in of naby
>> Tilburg, en hoe groot is dit?
>
>
> Ek nie bly in Tilburg nie, ek bly naby Tilburg (Ik leer snel :-)) Tilburg
> is een middelgrote stad(+/- 150.000 inwoners), ongeveer 30 km west van
> Eindhoven (grootste stad in het zuiden, +/- 225.000 inwoners).
>

Bly jy dan in 'n dorp of op 'n plaas?

Lorinda
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2128 is 'n antwoord op boodskap #2071] Wo, 20 Augustus 2003 04:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bhu00p$ra4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar natuurlik kan jy! Baie welkom! Ek hoop jy gesêles sommer lekker saam!
> Ja, jy kan maar in Nederlands skryf.
>
> Welkom by die malNG :-))

Andries, ek wed hy hou van dieselfde musiek as jy....

Lorinda
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2129 is 'n antwoord op boodskap #2072] Wo, 20 Augustus 2003 04:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Marco" skryf in boodskap news:bhu0bq$916$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f428385_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>
>> Bly jy dan in 'n dorp of op 'n plaas?
>
>
> In 'n dorp, Tilburg is 'n stad (plaas). Ik woon in Kaatsheuvel (= 'n klein
> dorp, +/- 10 km noord oost van Tilburg)...
>
> Marco

Nee, 'n plaas is waar boere bly...... Andries het eers op 'n plaas gebly,
maar hy bly nou op die dorp. Hoe groot is julle dorp Andries?

Lorinda
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2130 is 'n antwoord op boodskap #2074] Wo, 20 Augustus 2003 04:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bhu0b6$rdp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat gee jou daai idee, my maatjie?
> :-))
>

Hy het gesê hy is jonk! :-)

Lorinda
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2131 is 'n antwoord op boodskap #2078] Wo, 20 Augustus 2003 04:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bhu0mj$rkg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "n Kleiner as Ficksburg.
>
>
>
Omtrent hoeveel siele?

Lorinda
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2132 is 'n antwoord op boodskap #2079] Wo, 20 Augustus 2003 04:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bhu0ri$rm3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek hou ook van rustige musiek, en soms luister ek na ander goed ook. ek het
> 'n wye musieksmaak.
>

Praat die waarheid Andries! :-) Wat was die naam van die groep wat jy nou
die aand na geluister net, die Duitse een?

Lorinda
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2133 is 'n antwoord op boodskap #2080] Wo, 20 Augustus 2003 04:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Marco" skryf in boodskap news:bhu10p$req$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f4286e4$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>
>
>> Praat die waarheid Andries! :-) Wat was die naam van die groep wat jy nou
>> die aand na geluister net, die Duitse een?
>
>
> Rammstein?

Dis reg!! Sien, ek het dit geweet...:-))

Lorinda
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2145 is 'n antwoord op boodskap #2104] Wo, 20 Augustus 2003 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hielie  is tans af-lyn  Hielie
Boodskappe: 18
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Katryn,

'Aardig' beteken : gaaf. Marco het gesê dis al gawe mense hier :-).

"Katryn" skryf in boodskap news:ou65kvgoj6idhfus5med9849jfbu9rbr7h@4ax.com...
> "Marco" wrote:
>
>> Dankie Katryn! Allemaal aardige mensen hier :-)
>
> Jy sal ook agterkom dat daar soms aardige meningsverskille/begrip oor
> woorde tussen ons 2 tale kan ontstaan. Solank ons net altyd daaroor
> kan lag? :-)
> Sien, al weet ek wat jy bedoel het met "aardige", kon ek net so
> maklik dink dat jy bedoel hier is "snaakse" of "vreemde" mense. Soos
> in weirdo's! :-) Of dalk selfs nare, mislike mense!!
> Hoop nie dis wat jy bedoel het nie?
> :-))
>
Re: Hi there - Hallo daar [boodskap #2147 is 'n antwoord op boodskap #2145] Wo, 20 Augustus 2003 14:00 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hielie" wrote:

> Katryn,
>
> 'Aardig' beteken : gaaf. Marco het gesê dis al gawe mense hier :-).

Dankie, Hielie. :-)
Vorige onderwerp: Oor Bar Lunches....
Volgende onderwerp: DD!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 20:08:37 MGT 2024