Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uitdaging Nr1
Uitdaging Nr1 [boodskap #21942] Sa, 20 Maart 1999 00:00 na volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nou maar voor-op-die-wa genoeg om Nr1 in die onderwerp te sit -
hopelik sal ek meer van hulle plaas as daar belangstelling is.
Ek dink aan so 'n stadige spoed Trivia spel oor Afrikaanse
letterkunde.

Ek sal 'n aanhaling uit 'n boek of gedig plaas en enige een kan kyk of
hulle kan raai wie dit geskryf het en wat die werk se naam is.

Hopelik is hierdie een nie te moeilik nie.
Dis 'n boek en dit eindig so:
"'n Kind het vir homself 'n weg gebaan deur die oerwoud. Hy het
struikelend, af en toe selfs gewond, langs dwaalwee en klowe, slegs op
enkele punte met die steun van 'n gids, uit die donkere doolhof
uitgekom.
Hy staan nou in die lig, en ann sy voete lê die wereld oop.
Of hy 'n stoker word of 'n admiraal, 'n vrye swerwer langs Gods weë of
'n sigaretwinkeltjie - dis my om't ewe.
Solank as hy my maar eerlik en onbevrees in die oë kyk.
En regop staan.
Soos 'n man....!"

Johan, die ewige realis / optimis.
Re: Uitdaging Nr1 [boodskap #22023 is 'n antwoord op boodskap #21942] Di, 23 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Mar 1999 06:49:34 GMT, e...@dot.com (Johan (In oortje
gehapt!)) wrote:

|Ek is nou maar voor-op-die-wa genoeg om Nr1 in die onderwerp te sit -
|hopelik sal ek meer van hulle plaas as daar belangstelling is.
|Ek dink aan so 'n stadige spoed Trivia spel oor Afrikaanse
|letterkunde.
|
|Ek sal 'n aanhaling uit 'n boek of gedig plaas en enige een kan kyk of
|hulle kan raai wie dit geskryf het en wat die werk se naam is.
|
|Hopelik is hierdie een nie te moeilik nie.
|Dis 'n boek en dit eindig so:
|"'n Kind het vir homself 'n weg gebaan deur die oerwoud. Hy het
|struikelend, af en toe selfs gewond, langs dwaalwee en klowe, slegs op
|enkele punte met die steun van 'n gids, uit die donkere doolhof
|uitgekom.
|Hy staan nou in die lig, en ann sy voete lê die wereld oop.
|Of hy 'n stoker word of 'n admiraal, 'n vrye swerwer langs Gods weë of
|'n sigaretwinkeltjie - dis my om't ewe.
|Solank as hy my maar eerlik en onbevrees in die oë kyk.
|En regop staan.
|Soos 'n man....!"
|
Kom ek sit 'n wenk by: Dis 'n vertaalde werk, maar dit maak dit nie
minder eie aan die Afrikaanse kultuur nie....

Johan, die ewige realis / optimis.
Re: Uitdaging Nr1 [boodskap #22247 is 'n antwoord op boodskap #21942] Wo, 31 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 Mar 1999 02:03:59 GMT, e...@dot.com (Johan (In oortje
gehapt!)) wrote:

|On Sat, 20 Mar 1999 06:49:34 GMT, e...@dot.com (Johan (In oortje
|gehapt!)) wrote:
|
||Ek is nou maar voor-op-die-wa genoeg om Nr1 in die onderwerp te sit -
||hopelik sal ek meer van hulle plaas as daar belangstelling is.
||Ek dink aan so 'n stadige spoed Trivia spel oor Afrikaanse
||letterkunde.
||
||Ek sal 'n aanhaling uit 'n boek of gedig plaas en enige een kan kyk of
||hulle kan raai wie dit geskryf het en wat die werk se naam is.
||
||Hopelik is hierdie een nie te moeilik nie.
||Dis 'n boek en dit eindig so:
||"'n Kind het vir homself 'n weg gebaan deur die oerwoud. Hy het
||struikelend, af en toe selfs gewond, langs dwaalwee en klowe, slegs op
||enkele punte met die steun van 'n gids, uit die donkere doolhof
||uitgekom.
||Hy staan nou in die lig, en ann sy voete lê die wereld oop.
||Of hy 'n stoker word of 'n admiraal, 'n vrye swerwer langs Gods weë of
||'n sigaretwinkeltjie - dis my om't ewe.
||Solank as hy my maar eerlik en onbevrees in die oë kyk.
||En regop staan.
||Soos 'n man....!"
||
|Kom ek sit 'n wenk by: Dis 'n vertaalde werk, maar dit maak dit nie
|minder eie aan die Afrikaanse kultuur nie....
|
Ja-nee, julle lot is hopeloos - dit is die laaste paar paragrawe uit
Piet Bakker se "Ciske", 'n vertaling van die Nederlandse "Ciske de
Rat".

Johan, die ewige realis / optimis.
Re: Uitdaging Nr1 [boodskap #22248 is 'n antwoord op boodskap #21942] Wo, 31 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Johan (In oortje gehapt!) heeft geschreven...

> ||Solank as hy my maar eerlik en onbevrees in die oë kyk.
> ||En regop staan.
> ||Soos 'n man....!"
> ||
> |Kom ek sit 'n wenk by: Dis 'n vertaalde werk, maar dit maak dit nie
> |minder eie aan die Afrikaanse kultuur nie....
> |
> Ja-nee, julle lot is hopeloos - dit is die laaste paar paragrawe uit
> Piet Bakker se "Ciske", 'n vertaling van die Nederlandse "Ciske de
> Rat".

Daar heb ik alleen de film van gezien ;-)

Groeten,
Arthur
Vorige onderwerp: Johaa Niemoller stel sy saak
Volgende onderwerp: Beslis Louis Luyt!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 00:53:00 MGT 2024