Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Johaa Niemoller stel sy saak
Johaa Niemoller stel sy saak [boodskap #22195] Di, 30 Maart 1999 00:00
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Iedereen van ons blankes is al geraak deur die vlaag misdaad wat
ongekeerd deur ons land woed. In die stede en op die plase word ons
mense vermoor en aangerand en selfs ons vrouens word verkrag deur
bendes wraaksugtige swartes wat selfs nie ons oues van dae spaar nie.
So kan dit nie aangaan nie, want ons sal nou paraat moet raak om na
ons eie veiligheid en beskerming om te sien. Dit is duidelik dat al
die politici te besig is om politiek te speel en na hulle vet
salarisse te kyk, as om na die veiligheid van ons mense om te sien.
Ons sal dus ons heil en ons toekoms buite die die parlement moet soek
en dit is presies waarmee ek besig is.

Lees verder op die webblad te
http://www.niemoller.co.za
Vorige onderwerp: _She_ said it!
Volgende onderwerp: Uitdaging Nr1
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 20:59:02 MGT 2024