Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » _She_ said it!
_She_ said it! [boodskap #22179] Di, 30 Maart 1999 00:00
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
wrote:

> Mense in SA het nie nodig
> dat oud-Suid Afrikaners in die buiteland
> sit en koning kraai

_Yoooo_ said it!

Hoe verskil jou posisie van Royleen s'n, Gloudina?

Vir my lyk julle altwee se koppe maar ewe eng, julle denke maar ewe hardlywig,
en julle idees maar ewe bevooroordeeld en hooghartig.

Of jy dit nou in Afrikaans artikuleer of in Engels is vir my maar om die ewe!

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: Toets
Volgende onderwerp: Johaa Niemoller stel sy saak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 02:28:35 MGT 2024