Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Beslis Louis Luyt!
Beslis Louis Luyt! [boodskap #22084] Do, 25 Maart 1999 00:00 na volgende boodskap
André Swart  is tans af-lyn  André Swart
Boodskappe: 15
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Die Federale Alliansie kan potensieel die meeste mense akkommodeer. Geen
kleinlike politieke dogma nie en die sterkste leier (bewese) op die
politieke front in ZA. Gaan vir die FA en vertel al jou vrinne!

Meer informasie ...? Vra my gerus!

André

Cobus Combrink wrote in message
...
> Wat dink julle mense van die komende verkiesing. Watter Party sal Afrikaner
> die beste verteenwoordig. Of is enige party ewe goed om 'n opposisie vir
> die ANC te wees?
>
> Mens sal dink dat dit die beste sal wees om vir die grootste party te stem
> (Teenoor die ANC). Maar die vraag is watter party die grootste is. Die nuwe
> NP? Louise Luit?
>
Re: Beslis Louis Luyt! [boodskap #22236 is 'n antwoord op boodskap #22084] Wo, 31 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Louis is `n groot ondersteuner van my buite die Politiek...
Hy kon ongelukkig nie eens SARFU red nie, wat nog van die VOLK.
Frikkie

On Thu, 25 Mar 1999 23:08:21 GMT, e...@dot.com (Johan (In oortje
gehapt!)) wrote:

> On Thu, 25 Mar 1999 12:35:52 +0200, "André Swart" wrote:
>
> |Die Federale Alliansie kan potensieel die meeste mense akkommodeer. Geen
> |kleinlike politieke dogma nie en die sterkste leier (bewese) op die
> |politieke front in ZA. Gaan vir die FA en vertel al jou vrinne!
>
> politieke front of politieke stront......
>
> skies my taal.....
>
Vorige onderwerp: Uitdaging Nr1
Volgende onderwerp: Re: Er... Rhino...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 00:57:06 MGT 2024