Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Inligting, asseblief....
Inligting, asseblief.... [boodskap #21455] Ma, 01 Maart 1999 00:00
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees hier en daar van nuwe ID boeke, lisensies ens. Dalk kan iemand
my vertel of die ou bestuurderslisensie wat in die ou (swart) ID boekies
is, nog geldig is, en vir hoe lank hulle sal geldig wees. Dankie!

As jy my direk wil kontak, haal die slak uit my E-pos adres.
Vorige onderwerp: Zimbabwe - alles Smith se skulld?
Volgende onderwerp: Askies Sas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 13:13:32 MGT 2024