Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zimbabwe - alles Smith se skulld?
Zimbabwe - alles Smith se skulld? [boodskap #21437] Ma, 01 Maart 1999 00:00
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Doudie reken:

"Ou Ian Smith is direk verantwoordelik vir
die toestand van sake, deur sy hooghartige
onafhanklikheidsverklaring en sy instand
hou van 'n wit staat in Rhodesi"e vir so
baie jare."

Soos ek elders gese het - natuurlik was Smith 'n kortsigtige rassis. Maar om
alles voor sy deur te gooi is totale onsin. Hoor hoe die "vryheidsvegter"
Mugabe mense aanspreek wat staan vir vrye spraak en menseregte:

""We will ensure that they do not ever succeed in their evil machinations.
Let me state this and quite emphatically; they have pushed our sense of
racial tolerance to the limit. Let them be warned therefore, that unless
their insidious acts of sabotage immediately cease, my government will be
compelled to take very stern measures against them and those who have
elected to be their puppets." -- Zimbabwean President Robert Mugabe, warning
white journalists and human rights activists.

As dit Afrikaans was, sou ek sweer dis PW aan die woord.

Dink daaoor Doudie.

Bees
Vorige onderwerp: niks verander ooit in die nuusgroep nie
Volgende onderwerp: Inligting, asseblief....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 17:48:19 MGT 2024