Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » niks verander ooit in die nuusgroep nie
niks verander ooit in die nuusgroep nie [boodskap #21389] Vr, 26 Februarie 1999 00:00 na volgende boodskap
KLAASVAKIE  is tans af-lyn  KLAASVAKIE
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ek het die nuusgroep vir 'n jaar nie gelees nie, en vind alles is nog net die
selfde. Gloudina skryf haar gedigte en dink sy is die persoon met die meeste
kennis oor RSA al het sy die land meer as dertig jaar gelede verlaat. Verder
probeer al die ander lesers haar verkeerd bewys, en meeste van die besprekings
gaan net om en om en om en daar kom niks van nie, of van die onderwerpe word
weer gelos vir so 'n paar maande dan haal gloudina of 'n oningeligte nuwe leser
dit weer op en die bespreking begin weer. Maar ek moet sê dat dit lekker is
om terug te wees al het niks verander nie.

Groetnis
JHV
Re: niks verander ooit in die nuusgroep nie [boodskap #21405 is 'n antwoord op boodskap #21389] Sa, 27 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan

> Kom ek vra jou 'n vraag: wanneer bereik kuns vir jou die punt waar
> dit die lyn oorsteek na belaglikheid? Ek dink byvoorbeeld hier aan
> Salvadot Dali wat 'n huis met aliminium foelie oorgetrek het en dit
> toe as kuns uitgeroep het.

Ek hoop hy antwoord jou vraag.
Mag ek vra, waar is die HUIS
wat Salvadot (sic) Dali met
foelie oorgetrek het? Ek speel
nie. Watter museum?

Salvador Dali het baiekeer maar
net potboilers geskep, en gekyk
hoe ver hy mense kan stoot om van
sy goed as "kuns" te beskou en
baie geld uit hulle te kan maak.
Net soos Picasso. Maar net soos
Picasso was hy ook 'n groot skilder
wat belangrike werke geskilder het.
Sommige van hulle is selfs nie
eens vreeslik surrealisties nie.
Daar is 'n massiewe een in
Fredericton in New Brunswick van
'n man op 'n perd wat oor die
aarde ry. Dis 'n skildery van die
patron saint van Spanje.

Gloudina
Re: niks verander ooit in die nuusgroep nie [boodskap #21406 is 'n antwoord op boodskap #21389] Sa, 27 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leon du Plessis  is tans af-lyn  Leon du Plessis
Boodskappe: 14
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Johan (In oortje gehapt!) wrote in article
...
>
> Kom ek vra jou 'n vraag: wanneer bereik kuns vir jou die punt waar
> dit die lyn oorsteek na belaglikheid? Ek dink byvoorbeeld hier aan
> Salvadot Dali wat 'n huis met aliminium foelie oorgetrek het en dit
> toe as kuns uitgeroep het.
>
sy neef Salvador het presies dieselfde gedoen!
Re: niks verander ooit in die nuusgroep nie [boodskap #21407 is 'n antwoord op boodskap #21389] Sa, 27 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 26 Feb 1999 20:40:35 GMT, klaas...@aol.com (KLAASVAKIE) wrote:
|Ek het die nuusgroep vir 'n jaar nie gelees nie, en vind alles is nog net die
|selfde. Gloudina skryf haar gedigte en dink sy is die persoon met die meeste
|kennis oor RSA al het sy die land meer as dertig jaar gelede verlaat. Verder
|probeer al die ander lesers haar verkeerd bewys, en meeste van die besprekings
|gaan net om en om en om en daar kom niks van nie, of van die onderwerpe word
|weer gelos vir so 'n paar maande dan haal gloudina of 'n oningeligte nuwe leser
|dit weer op en die bespreking begin weer. Maar ek moet sê dat dit lekker is
|om terug te wees al het niks verander nie.
|
|Groetnis
|JHV

Nou JHV, die standaard antwoord op hierdie soort opbouende kritiek van
jou, is om dan te vra dat jy van jou kant af met ons 'n lekker gesprek
begin. Die afgelope jaar was daar nie veel kritiseerders wat altyd op
die voorstel wou reageer nie. Maar ons het darem 'n paar baie
interesante plasings gehad die afgelope paar maande.

Mens moet maar so oor die Tipiese Afrikaner "bickering" heen lees.

Kom ek vra jou 'n vraag: wanneer bereik kuns vir jou die punt waar
dit die lyn oorsteek na belaglikheid? Ek dink byvoorbeeld hier aan
Salvadot Dali wat 'n huis met aliminium foelie oorgetrek het en dit
toe as kuns uitgeroep het.

Johan, die ewige realis / optimis.
Re: niks verander ooit in die nuusgroep nie [boodskap #21408 is 'n antwoord op boodskap #21389] Sa, 27 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 27 Feb 1999 03:06:58 GMT, wrote:

| ....blah, blah, blah, blah,
| blab, blab, blah, blah, zzz
| zzz, zzz, zzz, zzz, zzz
|
|
Nee kom, trek op jou suspenders - jou onderrok hang uit! Die ou se
naam is net so vaak (oulik, vir ons Nederlandse lesers), maar hy kan
dalk iets heel lewendig skryf as ons hom net 'n kans gee. Dalk het hy
'n hoër kommunikasie ouderdom as "sommige van die ander plasers".
(Nee , ek gaan nie sê aan wie ek dink nie - netnou is ek weer innie
moelikgeid!)

Johan, die ewige realis / optimis.
Re: niks verander ooit in die nuusgroep nie [boodskap #21409 is 'n antwoord op boodskap #21389] Sa, 27 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
klaas...@aol.com (KLAASVAKIE) writes:

> Ek het die nuusgroep vir 'n jaar nie gelees nie, en vind alles is nog net die
> selfde. Gloudina skryf haar gedigte en dink sy is die persoon met die meeste
> kennis oor RSA al het sy die land meer as dertig jaar gelede verlaat. Verder
> probeer al die ander lesers haar verkeerd bewys, en meeste van die besprekings
> gaan net om en om en om en daar kom niks van nie, of van die onderwerpe word
> weer gelos vir so 'n paar maande dan haal gloudina of 'n oningeligte nuwe leser
> dit weer op en die bespreking begin weer. Maar ek moet sê dat dit lekker is
> om terug te wees al het niks verander nie.

....blah, blah, blah, blah,
blab, blab, blah, blah, zzz
zzz, zzz, zzz, zzz, zzz
Re: niks verander ooit in die nuusgroep nie [boodskap #21427 is 'n antwoord op boodskap #21389] So, 28 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"nomad" writes:

> Wanneer julle klaar met die windmeulens geveg het,
kan julle gerus sy museum
> in St. Peterburg (FLA) besoek.
>
> Dit is mos naby, of wat?

Dis 'n paar duisend kilometers
van my af, seker nog verder vir
Johan. Wil jy nie vir ons die
museum beskryf nie?

Ek moedig ook enigiemand aan wat
ooit in die Kanadese Maritimes
besoek bring, om die Dali in
Fredericton te besoek. Dit is
baie groot, letterlik. Dit is
aan die museum geskenk deur
Lord Beaverbrook, wat sy geld
in Engeland in koerante gemaak
het, en 'n belangrike plek in
die Britse politiek ingeneem
het. Hy het egter sy kinderdae
in New Brunswick deurgebring,
en baie van sy geld is in die
Maritimes in kunsgalerye en
teaters en dies meer. Dali het
portrette van hom en Lady
Beaverbrook geskilder (baie
gestileerd) en die portrette
hang aan weerskante van die
groot skildery. Bo die perd,
breek die hemele oop. Onder
die perd is die heuwels en
riviere en bosse baie klein.
Die Beaverbrook museum in
Fredericton weier om hierdie
muurskildery te verwyder van
die muur en dit te laat rond-
reis, dus is die enigste manier
om dit te sien, om Fredericton
te besoek.

Gloudina
Re: niks verander ooit in die nuusgroep nie [boodskap #21428 is 'n antwoord op boodskap #21389] So, 28 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 27 Feb 1999 16:12:46 GMT, wrote:

| Mag ek vra, waar is die HUIS
| wat Salvadot (sic) Dali met
| foelie oorgetrek het? Ek speel
| nie. Watter museum?

Gloudina, ek weet nie - ek het dit baie lank terug in 'n kusboek in 'n
tandarts wagkamer gesien. Ek dink ook dit was net tydelik vir 'n week
of wat. Het iemand dalk 'n boek of twee oor Dali se kuns - dit sal
seker daarin wees.
|
| Salvador Dali het baiekeer maar
| net potboilers geskep, en gekyk
| hoe ver hy mense kan stoot om van
| sy goed as "kuns" te beskou en
| baie geld uit hulle te kan maak.
| Net soos Picasso. Maar net soos
| Picasso was hy ook 'n groot skilder
| wat belangrike werke geskilder het.

Ek hou van sy skilder werk (meeste - nie alles nie), maar sodar hy aan
dada raak, praat dit nie meer met my nie.

| Sommige van hulle is selfs nie
| eens vreeslik surrealisties nie.

Johan, die ewige realis / optimis.
Re: niks verander ooit in die nuusgroep nie [boodskap #21429 is 'n antwoord op boodskap #21389] So, 28 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
Wanneer julle klaar met die windmeulens geveg het, kan julle gerus sy museum
in St. Peterburg (FLA) besoek.

Dit is mos naby, of wat?

Johan (In oortje gehapt!) wrote in message
36d89fd5.127781503@news.citilink.com...
> On 27 Feb 1999 16:12:46 GMT, wrote:
>
> | Mag ek vra, waar is die HUIS
> | wat Salvadot (sic) Dali met
> | foelie oorgetrek het? Ek speel
> | nie. Watter museum?
>
> Gloudina, ek weet nie - ek het dit baie lank terug in 'n kusboek in 'n
> tandarts wagkamer gesien. Ek dink ook dit was net tydelik vir 'n week
> of wat. Het iemand dalk 'n boek of twee oor Dali se kuns - dit sal
> seker daarin wees.
> |
> | Salvador Dali het baiekeer maar
> | net potboilers geskep, en gekyk
> | hoe ver hy mense kan stoot om van
> | sy goed as "kuns" te beskou en
> | baie geld uit hulle te kan maak.
> | Net soos Picasso. Maar net soos
> | Picasso was hy ook 'n groot skilder
> | wat belangrike werke geskilder het.
>
> Ek hou van sy skilder werk (meeste - nie alles nie), maar sodar hy aan
> dada raak, praat dit nie meer met my nie.
>
> | Sommige van hulle is selfs nie
> | eens vreeslik surrealisties nie.
>
>
> Johan, die ewige realis / optimis.
>
Re: niks verander ooit in die nuusgroep nie [boodskap #21430 is 'n antwoord op boodskap #21389] So, 28 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 27 Feb 1999 15:09:41 GMT, "Leon du Plessis" wrote:

|> Salvadot Dali wat 'n huis met aliminium foelie oorgetrek het en dit
|> toe as kuns uitgeroep het.
|>
|sy neef Salvador het presies dieselfde gedoen!

=|:^) Ek dink hy sou oor die Salvadot gesmile het !!!!!!!!

Johan, die ewige realis / optimis.
Re: niks verander ooit in die nuusgroep nie [boodskap #21449 is 'n antwoord op boodskap #21389] Ma, 01 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 28 Feb 1999 22:04:16 +1300, "nomad" wrote:

|Wanneer julle klaar met die windmeulens geveg het, kan julle gerus sy museum
|in St. Peterburg (FLA) besoek.
|
|Dit is mos naby, of wat?
|
Dankie vir die inligting! Ek het dit aangeteken en sal beslis as ek
Florida besoek, ook daar 'n draai probeer gooi.

Maar naby is dit nie!!!!!!! As jy in Kaapstad bly, hoe gereeld gaan
jy gou Malawi toe om 'n kunsmuseum te besoek? (Ek skat maar die
afstande).

Johan, die ewige realis / optimis.
Re: niks verander ooit in die nuusgroep nie [boodskap #21450 is 'n antwoord op boodskap #21389] Ma, 01 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 26 Feb 1999 20:40:35 GMT, klaas...@aol.com (KLAASVAKIE) wrote:
Re: niks verander ooit in die nuusgroep nie [boodskap #21451 is 'n antwoord op boodskap #21389] Ma, 01 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) writes:
> On Sun, 28 Feb 1999 01:48:52 GMT, e...@dot.com (Johan (In oortje
> gehapt!)) wrote:
>
> > tandarts wagkamer gesien. >>>
>
> Wow.

Jy verstaan nie, Ferdi. Hy het dit in
'n "kus"boek gelees. Hulle doen snaakse
dinge in Minnesota. 'n Deel van Minnesota
wil glad afstig en by Kanada aansluit.
(Nogal by Manitoba.) Maar pasop, hulle
Governor dra 'n rewolwer, en sal vir
jou in die grond in stoei, so moenie
met hom gaan lol nie.

Gloudina
Re: niks verander ooit in die nuusgroep nie [boodskap #21452 is 'n antwoord op boodskap #21389] Ma, 01 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 28 Feb 1999 01:48:52 GMT, e...@dot.com (Johan (In oortje
gehapt!)) wrote:

tandarts wagkamer gesien. >>>[/color]

Wow.
Vorige onderwerp: Verloor Gewig!
Volgende onderwerp: Zimbabwe - alles Smith se skulld?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 20:18:00 MGT 2024