Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vakansieplek
vakansieplek [boodskap #145005] Do, 11 April 2024 15:54
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18890
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vakansieplek
Afbreking: va•kan•sie•plek
Samestelling: vakansie + plek


Selfstandige naamwoord: vakansieplek
Meervoud: vakansieplekke
Verkleinwoord: vakansieplekkie
Meervoud van verkleining: vakansieplekkies

Betekenis:
• 'n Plek waar 'n mens kan vakansie hou.

Gebruik:
• Die Myl 108-kampeerterrein net noord van Kaapkruis in Namibië is 'n gewilde vakansieplek.

Sinoniem:
• ontspanningsoord
• rusoord
• vakansiebestemming
• vakansieoord

Verwant:
• kampeerplek
• piekniekplek

Vertaling:
Engels: holiday place, vacation spot
Nederlands: vakantieplek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitbraak
Volgende onderwerp: pasgebore
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 11:04:40 MGT 2024