Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pasgebore
pasgebore [boodskap #145006] Do, 11 April 2024 16:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18890
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pasgebore
Afbreking: pas•ge•bo•re
Samestelling: pas + gebore


Byvoeglike naamwoord: pasgebore
Attributief: pasgebore

Betekenis:
• Wat kort tevore gebore is.

Gebruik:
• Die ouers van 'n pasgebore baba ervaar gemiddeld 77 slapelose nagte in die eerste jaar.

Spreekwoord:
• So onskuldig soos 'n pasgebore kind. [Heeltemal onskuldig.]

Sinoniem:
• piepjong
• piepklein

Verwant:
• pasgeborene (s.nw.)

Vertaling:
Engels: newborn
Nederlands: pasgeboren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vakansieplek
Volgende onderwerp: slym
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 11:07:27 MGT 2024