Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kakistokrasie
kakistokrasie [boodskap #144829] Sa, 16 Maart 2024 11:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18897
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kakistokrasie
Afbreking: ka•ki•sto•kra•sie


Selfstandige naamwoord: kakistokrasie
Meervoud: kakistokrasieë
Verkleinwoord: kakistokrasietjie
Meervoud van verkleining: kakistokrasietjies

Betekenis:
• 'n Regering gevorm van die slegste en minste gekwalifiseerde burgers van 'n land.

Gebruik:
• Dit wil al meer voorkom of Suid-Afrika besig is om in 'n kakistokrasie te ontaard.

Antoniem:
• aristokrasie

Vertaling:
Engels: kakistocracy
Nederlands: kakistocratie

Nota:
• Van Grieks κάκιστος (kákistos, "die slegste") en κρατία (kratía, "heerskappy, regering").

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Ivoorkus
Volgende onderwerp: kakografie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 14:36:28 MGT 2024