Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Ivoorkus
Ivoorkus [boodskap #144828] Sa, 16 Maart 2024 11:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18897
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van die Ivoorkus.
Kaart van die Ivoorkus.
Die vlag van die Ivoorkus.
Die vlag van die Ivoorkus.
Ivoorkus
Afbreking: I•voor•kus
Samestelling: ivoor + kus


Pleknaam: Ivoorkus

Betekenis:
• 'n Land in Wes-Afrika, amptelik die Republiek Ivoorkus of Republiek Côte d'Ivoire.

Gebruik:
Ivoorkus grens aan Liberië, Guinee, Mali, Burkina Faso en Ghana.

Sinoniem:
• Côte d'Ivoire

Afgelei:
• Ivoorkusser
• Ivoriaan
• Ivoriaans

Vertaling:
Engels: Ivory Coast
Nederlands: Ivoorkust

Nota:
• Let op, "Ivoorkus" en nie "die Ivoorkus" nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: korrupsiesaak
Volgende onderwerp: kakistokrasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 16:56:41 MGT 2024