Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » korrupsiesaak
korrupsiesaak [boodskap #144827] Sa, 16 Maart 2024 10:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
korrupsiesaak
Afbreking: kor•rup•sie•saak
Samestelling: korrupsie + saak


Selfstandige naamwoord: korrupsiesaak
Meervoud: korrupsiesake

Betekenis:
• 'n Saak van korrupsie wat teen iemand gebring is.

Gebruik:
• 'n Korrupsiesaak is teen die politikus wat geld gesteel het aanhangig gemaak.

Verwant:
• korrupsieverhoor

Vertaling:
Engels: corruption case
Nederlands: corruptiezaak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hofrekord
Volgende onderwerp: Ivoorkus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 05:54:43 MGT 2024