Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kakografie
kakografie [boodskap #144830] Sa, 16 Maart 2024 12:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18900
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kakografie
Afbreking: ka•ko•gra•fie
Samestelling: kako- + grafie


Selfstandige naamwoord: kakografie
Meervoud: kakografieë

Betekenis:
• Lelike en onleesbare handskrif, of 'n skryfwerk wat vol spel- en ander foute is.

Gebruik:
• Ek hoop nie jy verwag dat ek die kakografie moet merk nie!

Afgelei:
• kakografies

Vertaling:
Engels: cacography
Nederlands: kakografie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kakistokrasie
Volgende onderwerp: kakodonsie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 18:42:06 MGT 2024