Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skandaal
skandaal [boodskap #144821] Sa, 16 Maart 2024 08:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skandaal
Afbreking: skan•daal


Selfstandige naamwoord: skandaal
Meervoud: skandale
Verkleinwoord: skandaaltjie
Meervoud van verkleining: skandaaltjies

Betekenis:
• 'n Skokkende gebeurtenis wat aanstoot gee; skande bring.

Gebruik:
• Ná die politikus se skandaal op die lappe gekom het, is hy uit sy party geskors.

Sinoniem:
• omstredenheid
• skaamte
• skandelikheid
• verleentheid

Hiponiem:
• familieskandaal
• seksskandaal

Afgelei:
• skandaalpers
• skandalig

Vertaling:
Engels: scandal, disgrace, shame
Nederlands: schandaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aansê
Volgende onderwerp: stemboodskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 06:32:44 MGT 2024