Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aansê
aansê [boodskap #144820] Sa, 16 Maart 2024 08:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aansê
Afbreking: aan•sê
Samestelling: aan + sê


Werkwoord: sê aan, aansê
Verlede tyd: het aangesê

Betekenis:
• Om 'n opdrag te gee; iemand vertel wat om te doen.

Gebruik:
• Ek het die mans aangesê om jou nie lastig te val nie. [Rut 2:9]

Sinoniem:
• aanmaan
• aanraai
• beveel
• gebied
• gelas
• verplig
• voorsê
• voorskryf
• vertel

Afgelei:
• aansêbrief
• aansêer
• aansegger
• aansegging

Vertaling:
Engels: to tell, order
Nederlands: aanzeggen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwysingsnommer
Volgende onderwerp: skandaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 19:42:43 MGT 2024