Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verwysingsnommer
verwysingsnommer [boodskap #144819] Sa, 16 Maart 2024 07:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verwysingsnommer
Afbreking: ver•wy•sings•nom•mer
Samestelling: verwysing + -s- + nommer


Selfstandige naamwoord: verwysingsnommer
Meervoud: verwysingsnommers

Betekenis:
• Unieke nommer as aanduiding vir 'n spesifieke saak of geval.

Gebruik:
• Wanneer jy 'n fout aanmeld sal jy 'n verwysingsnommer kry wat vir navrae en verdere kommunikasie gebruik moet word.

Vertaling:
Engels: reference number
Nederlands: referentienummer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doringdraad
Volgende onderwerp: aansê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 08:39:51 MGT 2024