Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stemboodskap
stemboodskap [boodskap #144822] Sa, 16 Maart 2024 09:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stemboodskap
Afbreking: stem•bood•skap
Samestelling: stem + boodskap


Selfstandige naamwoord: stemboodskap
Meervoud: stemboodskappe
Verkleinwoord: stemboodskappie
Meervoud van verkleining: stemboodskappies

Betekenis:
• 'n Gesproke boodskap.

Gebruik:
• Ek is nie nou beskikbaar nie, maar los gerus 'n stemboodskap na die biep.

Vertaling:
Engels: voice message
Nederlands: spraakbericht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skandaal
Volgende onderwerp: radio-omroeper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 07:44:59 MGT 2024