Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitstaande
uitstaande [boodskap #144598] Vr, 09 Februarie 2024 15:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitstaande
Afbreking: uit•staan•de
Samestelling: uitstaan + -de


Byvoeglike naamwoord: uitstaande
Attributief: uitstaande

Betekenis:
• Wat in 'n bepaalde rigting uitstaan.
• Wat baie goed is; bo ander uitstaan.
• Wat nog nie afgehandel of afbetaal is nie.

Gebruik:
• Hy knip die uitstaande spyker af.
• Dis kos was uitstaande.
• Die uitstaande skuld is afgeskryf.

Sinoniem:
• buitengewoon
• eersteklas
• hoogstaande
• topklas
• treffend
• uitnemend
• uitmuntend
• agterstallig
• betaalbaar
• opeisbaar
• verskuldig

Afgelei:
• vooruitstaande

Vertaling:
Engels: outstanding
Nederlands: uitstaande

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verhindering
Volgende onderwerp: inwin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 01:06:50 MGT 2024