Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inwin
inwin [boodskap #144599] Vr, 09 Februarie 2024 15:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inwin
Afbreking: in•win
Samestelling: in + win


Werkwoord: win in, inwin
Verlede tyd: het ingewin

Betekenis:
• Om te bekom of te versamel.

Gebruik:
• Het jy al regsadvies ingewin?

Sinoniem:
• bekom
• bymekaarmaak
• inhaal
• insamel
• kry
• terugkry
• terugwen
• verhaal
• verkry

Afgelei:
• inwinning
• inwindsel

Vertaling:
Engels: to gather, obtain
Nederlands: inwinnen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitstaande
Volgende onderwerp: tribunaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 22:17:47 MGT 2024