Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slaner
slaner [boodskap #144513] Sa, 27 Januarie 2024 19:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slaner
Afbreking: sla•ner
Samestelling: slaan + -er


Selfstandige naamwoord: slaner
Meervoud: slaners

Betekenis:
• Iemand wat iets slaan/moker, of iets waarmee geslaan/gemoker word.

Gebruik:
• Hy was die hardste slaner in die geskiedenis van die sport.

Hiponiem:
• brandslaner
• doodslaner
• keteltromslaner
• poukslaner
• rekordslaner
• tamboerslaner
• trommelslaner
• tromslaner
• vlieëslaner
• vroueslaner
• vuurslaner

Vertaling:
Engels: hitter, striker, beater
Nederlands: slaner

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lel
Volgende onderwerp: akkusatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:51:32 MGT 2024