Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lel
lel [boodskap #144512] Sa, 27 Januarie 2024 19:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lel
Afbreking: lel


Selfstandige naamwoord: lel
Meervoud: lelle
Verkleinwoord: lelletjie
Meervoud van verkleining: lelletjies

Betekenis:
• 'n Stuk vel wat hang; slap lappie vleis.

Gebruik:
• 'n Haan het 'n kam op sy kop en 'n lel onder sy ken.

Afgelei:
• lelkraanvoël
• oorlel

Vertaling:
Engels: wattle
Nederlands: lel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inkamp
Volgende onderwerp: slaner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 07:20:29 MGT 2024