Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inkamp
inkamp [boodskap #144511] Sa, 27 Januarie 2024 18:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inkamp
Afbreking: in•kamp
Samestelling: in + kamp


Werkwoord: kamp in, inkamp
Verlede tyd: het ingekamp

Betekenis:
• Om te omhein; in 'n kamp te plaas.

Gebruik:
• Die kampeerterrein is veilig ingekamp.

Sinoniem:
• afkamp
• afperk
• inhok
• inperk
• omhein

Afgelei:
• inkamping

Vertaling:
Engels: to enclose, fence in
Nederlands: omsluiten, omheinen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorbedag
Volgende onderwerp: lel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:48:37 MGT 2024