Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorbedag
voorbedag [boodskap #144510] Sa, 27 Januarie 2024 18:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorbedag
Afbreking: voor•be•dag
Samestelling: voor + bedag


Byvoeglike naamwoord: voorbedag
Attributief: voorbedagte

Betekenis:
• Wat vooraf uitgedink is, en dus nie toevallig of per ongeluk is nie.

Gebruik:
• Die regter het bevind dat die beskuldigde die moord met voorbedagte rade gepleeg het.

Sinoniem:
• beplan
• deurdag
• doelbewus
• moedswillig
• opsetlik

Antoniem:
• toevalling

Vertaling:
Engels: premeditated
Nederlands: voorbedacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitneem
Volgende onderwerp: inkamp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:39:42 MGT 2024