Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grondeienaar
grondeienaar [boodskap #144503] Sa, 27 Januarie 2024 08:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grondeienaar
Afbreking: grond•ei•e•naar
Samestelling: grond + eienaar


Selfstandige naamwoord: grondeienaar
Meervoud: grondeienaars

Betekenis:
• Iemand wat grond besit.

Gebruik:
• Die grondeienaar het die hof genader om die onwettige plakkers van sy eiendom te verwyder.

Sinoniem:
• grondbesitter
• landheer

Vertaling:
Engels: land owner
Nederlands: landeigenaar, grondbezitter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brandlyn
Volgende onderwerp: polis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:26:43 MGT 2024