Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brandlyn
brandlyn [boodskap #144502] Sa, 27 Januarie 2024 08:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
brandlyn
Afbreking: brand•lyn
Samestelling: brand + lyn


Selfstandige naamwoord: brandlyn
Meervoud: brandlyne

Betekenis:
• Lyn waarlangs 'n veld brand.

Gebruik:
• Gedurende die nag het die brandlyn oor die pad gespring.

Vertaling:
Engels: fire line
Nederlands: vuurlinie, vuurlijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontoeganklik
Volgende onderwerp: grondeienaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:38:12 MGT 2024