Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polis
polis [boodskap #144504] Sa, 27 Januarie 2024 09:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
polis
Afbreking: po•lis


Selfstandige naamwoord: polis
Meervoud: polisse
Verkleinwoord: polissie
Meervoud van verkleining: polissies

Betekenis:
• 'n Kontrak met 'n versekeringsmaatskappy; akte van versekering.
• (histories) 'n Griekse stad of stadstaat.

Gebruik:
• Volgens die polisie is die polis drie maande voor sy dood uitgeneem.

Sinoniem:
• assuransie
• versekering

Hiponiem:
• assuransiepolis
• begrafnispolis
• begrafnisversekeringspolis
• brandpolis
• brandversekeringspolis
• familiepolis
• groepversekeringspolis
• lewenspolis
• lewensversekeringspolis
• seepolis
• termynpolis
• uitkeerpolis
• versekeringspolis

Afgelei:
• polishouer

Vertaling:
Engels: policy
Nederlands: polis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grondeienaar
Volgende onderwerp: daaropvolgend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:58:29 MGT 2024