Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polishouer
polishouer [boodskap #144446] So, 21 Januarie 2024 19:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18862
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
polishouer
Afbreking: po•lis•hou•er
Samestelling: polis + houer


Selfstandige naamwoord: polishouer
Meervoud: polishouers

Betekenis:
• Iemand wat 'n polis by 'n versekeringsmaatskappy uitgeneem het.

Gebruik:
• 'n Lewenspolis betaal nie sommer uit as die polishouer vermoor is en die begunstigde verdink word nie.

Sinoniem:
• versekerde

Vertaling:
Engels: policy holder
Nederlands: verzekerde, verzekeringnemer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lewenspolis
Volgende onderwerp: enjinkap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:42:42 MGT 2024