Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » enjinkap
enjinkap [boodskap #144447] Ma, 22 Januarie 2024 11:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18862
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
enjinkap
Afbreking: en•jin•kap
Samestelling: enjin + kap


Selfstandige naamwoord: enjinkap
Meervoud: enjinkappe
Verkleinwoord: enjinkappie
Meervoud van verkleining: enjinkappies

Betekenis:
• Die kap (deksel) waaronder 'n motor se enjin sit.

Gebruik:
• Hy maak die enjinkap oop om met die motor se kragtige ses silinder inlyn kragbron te spog.

Vertaling:
Engels: bonnet
Nederlands: motorkap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polishouer
Volgende onderwerp: sierrooster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:50:22 MGT 2024