Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lewenspolis
lewenspolis [boodskap #144445] So, 21 Januarie 2024 19:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18862
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lewenspolis
Afbreking: le•wens•po•lis
Samestelling: lewe + -ns + polis


Selfstandige naamwoord: lewenspolis
Meervoud: lewenspolisse
Verkleinwoord: lewenspolissie
Meervoud van verkleining: lewenspolissies

Betekenis:
• Versekering op iemand se lewe; 'n polis wat uitbetaal as die versekerde persoon weens siekte of 'n ongeluk tot sterwe kom.

Gebruik:
• 'n Lewenspolis betaal nie sommer uit as die polishouer vermoor is en die begunstigde verdink word nie.

Sinoniem:
• lewensdekking

Vertaling:
Engels: life cover, life policy
Nederlands: levensdekking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gelykertyd
Volgende onderwerp: polishouer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:50:37 MGT 2024