Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mensagtig
mensagtig [boodskap #144385] Sa, 13 Januarie 2024 10:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mensagtig
Afbreking: mens•ag•tig
Samestelling: mens + -agtig


Byvoeglike naamwoord: mensagtig
Attributief: mensagtige

Betekenis:
• Wat soos 'n mens lyk, of dinge doen wat mense gewoonlik doen.

Gebruik:
• In die Griekse mitologie was Argus 'n mensagtige monster met 'n honderd oë waarvan sommige altyd oop was.

Sinoniem:
• aapagtig
• antropomorf
• menslik

Afgelei:
• grootmensagtig

Vertaling:
Engels: humanoid
Nederlands: mensachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vuurmaakplek
Volgende onderwerp: wegvlug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 22:53:11 MGT 2024