Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vuurmaakplek
vuurmaakplek [boodskap #144384] Vr, 12 Januarie 2024 20:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vuurmaakplek
Afbreking: vuur•maak•plek
Samestelling: vuurmaak + plek


Selfstandige naamwoord: vuurmaakplek
Meervoud: vuurmaakplekke
Verkleinwoord: vuurmaakplekkie
Meervoud van verkleining: vuurmaakplekkies

Betekenis:
• Spesiale plek waar 'n mens vuur kan maak.

Gebruik:
• Berei solank die vuurmaakplek voor vir vanaand se braai.

Spreekwoord:
• Dis bokant my vuurmaakplek. [Dis meer as wat ek kan doen of begryp.]

Sinoniem:
• es (verouderd)
• haard
• herd
• kaggel
• vuurherd

Vertaling:
Engels: fireplace, hearth
Nederlands: vuurmaakplek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verveer
Volgende onderwerp: mensagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 23:43:35 MGT 2024