Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wegvlug
wegvlug [boodskap #144386] Sa, 13 Januarie 2024 12:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wegvlug
Afbreking: weg•vlug
Samestelling: weg + vlug


Werkwoord: vlug weg, wegvlug
Verlede tyd: het weggevlug

Betekenis:
• Om deur te vlug van iets af weg te beweeg.

Gebruik:
• Toe die dief die hond sien het hy met sy stert tussen die bene weggevlug.

Sinoniem:
• ontsnap
• ontvlug
• weghaas
• weghardloop
• weghol

Vertaling:
Engels: to flee away
Nederlands: wegvluchten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mensagtig
Volgende onderwerp: skaapboer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 20:59:39 MGT 2024