Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konsul
konsul [boodskap #144243] Di, 26 Desember 2023 11:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
konsul
Afbreking: kon•sul


Selfstandige naamwoord: konsul
Meervoud: konsuls

Betekenis:
• Die gevolmagtigde verteenwoordiger van 'n buitelandse regering in 'n land.
• (histories) Die hoogste verkose politieke amptenaar van die Romeinse Republiek.

Gebruik:
• 'n Konsul werk in 'n konsulaat.
• Augustus is in 24 v.C. vir die 10de keer deur die Senaat as konsul van die Romeinse Ryk herkies.

Sinoniem:
• attaché
• gesant
• verteenwoordiger

Afgelei:
• erekonsul
• konsul-generaal
• konsulaat
• konsulêr

Vertaling:
Engels: consul
Nederlands: consul

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bejaarde
Volgende onderwerp: insleepdiens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:35:23 MGT 2024