Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » insleepdiens
insleepdiens [boodskap #144244] Di, 26 Desember 2023 11:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
insleepdiens
Afbreking: in•sleep•diens
Samestelling: insleep + diens


Selfstandige naamwoord: insleepdiens
Meervoud: insleepdienste

Betekenis:
• Diens wat voertuie wat nie kan ry nie wegsleep (gewoonlik na 'n garage of paneelklopper).

Gebruik:
• Die verkeersafdeling het 'n insleepdiens ontbied om die onwettig geparkeerde motor te verwyder.

Sinoniem:
• sleepdiens

Verwant:
• insleepvoertuig
• insleepwa

Vertaling:
Engels: towing service, breakdown service
Nederlands: sleepdienst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konsul
Volgende onderwerp: konsulaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 01:31:09 MGT 2024