Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nieregeringsorganisasie
nieregeringsorganisasie [boodskap #144233] Ma, 25 Desember 2023 17:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nieregeringsorganisasie
Afbreking: nie•re•ge•rings•or•ga•ni•sa•sie
Samestelling: nie- + regeringsorganisasie


Selfstandige naamwoord: nieregeringsorganisasie
Meervoud: nieregeringsorganisasies

Betekenis:
• 'n Organisasie wat nie deel van 'n regering of 'n konvensionele winsgewende besigheid is nie.

Gebruik:
• Die Wêreldnatuurlewefonds is 'n nieregeringsorganisasie wat die beskerming van spesies en landskappe ten doel het.

Sinoniem:
• niestaatsorganisasie

Afkorting:
• NRO

Vertaling:
Engels: non-governmental organization
Nederlands: niet-gouvernementele organisatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: perskonferensie
Volgende onderwerp: Serwië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:23:41 MGT 2024