Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Serwië
Serwië [boodskap #144234] Ma, 25 Desember 2023 18:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Serwië se vlag.
Serwië se vlag.
Kaart van Serwië.
Kaart van Serwië.
Serwië
Afbreking: Ser•wi•ë


Pleknaam: Serwië

Betekenis:
• 'n Land op die Balkan-skiereiland in Suidoos-Europa, amptelik die Republiek Serwië.

Gebruik:
Serwië se hoofstad en grootste stad is Belgrado.

Afgelei:
• Serwiër
• Serwies

Vertaling:
Engels: Serbia
Nederlands: Servië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nieregeringsorganisasie
Volgende onderwerp: vrylik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 02:16:50 MGT 2024