Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » perskonferensie
perskonferensie [boodskap #144232] Ma, 25 Desember 2023 16:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
perskonferensie
Afbreking: pers•kon•fe•ren•sie
Samestelling: pers + konferensie


Selfstandige naamwoord: perskonferensie
Meervoud: perskonferensies

Betekenis:
• 'n Byeenkoms vir joernaliste waartydens 'n nuuswaardige verklaring aflê en vrae beantwoord word.

Gebruik:
• Die gesin vra vir die nodige ruimte en privaatheid en sal later 'n perskonferensie hou.

Sinoniem:
• mediakonferensie
• nuuskonferensie

Verwant:
• persverklaring

Vertaling:
Engels: press conference
Nederlands: persconferentie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aansterk
Volgende onderwerp: nieregeringsorganisasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:35:50 MGT 2024