Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vaarwel
vaarwel [boodskap #144137] So, 17 Desember 2023 19:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18961
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vaarwel
Afbreking: vaar•wel
Samestelling: vaar + wel (goed)


Tussenwerpsel: vaarwel

Betekenis:
• 'n Groet om afskeid te neem; tot (wees)siens; adieu.

Gebruik:
Vaarwel, my vriend!

Vertaling:
Engels: farewell, goodbye
Nederlands: vaarwel


Selfstandige naamwoord: vaarwel
Meervoud: vaarwels

Betekenis:
• Die neem van afskeid.

Gebruik:
• Ná vele vaarwels en self meer trane is sy daar weg.

Afgelei:
• vaarwelsêery

Vertaling:
Engels: farewell, good-bye
Nederlands: vaarwel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: voorskyn
Volgende onderwerp: ontslae
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 01:52:48 MGT 2024